Dinsdag, November 12, 2019

Bekendes

Ek is die pa wat ekself wou hê

Eers was hy die beat boxer van Flip-a-Coin, toe die seremoniemeester wat tale aksentloos oor sy tong laat rol. Deesdae begroet hy Expresso-kykers vrolik in die oggend. Hoekom trek...

Wie ek is agter die glans…

Rolene Strauss, Suid-Afrika se sprokieskoningin, het al die wêreld aan haar voete gehad, maar die pad na haar beste self is nog lank nie klaar gestap nie. Sy vertel...

Ek het die lang pad gestap

As hoofsanger van die sanggroep Adam en die gewilde karakter dr. Tertius Jonker in Binnelanders, het Reynardt Hugo gedink hy is onaantasbaar. Dit het hom byna vernietig. Om ’n...

“Ek kies vreugde”

Elsje Neethling, die Olimpiese swemmer Ryk se jongste suster, het op haar moeilike reis met breinkanker geleer hoe om elke dag vreugde te kies, ten spyte van omstandighede. Deurdruk. Dis...

Die regte ding op die regte tyd

Die aktrise Jana Kruger (vroeër Strydom) beur nie meer stroomop teen die lewe se uitdagings nie. Sy het die kuns aangeleer om rustig saam met die vloei te beweeg. Jana...

Pedro Kruger

Pedro Kruger het ná ’n traumatiese gebeurtenis waarin sy pa betrokke was, anders na die lewe begin kyk. Ook na wat hy doen en of hy wel ’n nalatenskap...

Liewe Lika…

In ’n openhartige brief aan haar jonger self vertel die aktrise Lika Berning van haar lang pad van vrees en twyfel na vrede, vergifnis en selfaanvaarding. Dit maak jou lekker...

Andries Vermeulen: “Ek bring hoop saam met die lag”

Storieverteller ANDRIES VERMEULEN se grootwordjare was allesbehalwe ’n grap, maar vandag gebruik hy dit om vir mense hoop saam met die humor te bring. My sendingveld lyk baie anders as...

Frank Rautenbach, ‘n pa sonder kinders

Kinderloosheid is ’n uiters pynlike verlies vir ’n egpaar. Stories oor hoe vroue voel, is volop. Maar hoe voel ’n man? Watter vrae en worsteling gaan hulle deur? Frank...

Niks hou my terug nie

Die aktrise, aanbieder en sangeres Nadia Beukes se lewe is besig om ’n nuwe, opwindende seisoen binne te gaan – een wat haar daaraan herinner om nooit weer haarself...
L'Aquila
Pretoria FM

Bekendes