Saterdag, Maart 28, 2020

BEKENDES

Liewe Lika…

In ’n openhartige brief aan haar jonger self vertel die aktrise Lika Berning van haar lang pad van vrees en twyfel na vrede, vergifnis en selfaanvaarding. Dit maak jou lekker...
Charlize Berg

“Ek was amper op ’n geestelike dwaalspoor” vertel Charlize Berg

Die sangeres CHARLIZE BERG is passievol lief vir die Here. Tog sou sy nooit kon voorsien dat die internet haar op ’n dwaalspoor sou lei nie. Sy het geweet...
Wynand en Lindi van Anders

Wonderwerke gebeur nog, sê Anders se Wynand en Lindi

Albei was op die randjie van die dood. Sy, gebukkend onder die donker wolk van depressie. Hy, leweloos ná ’n fratsverdrinking. Die broosheid van lewe en dood, opgesluit in...

Dít inspireer my! (Leandie du Randt)

EK IS OP MY GELUKKIGSTE… as ek goeie wyn drink saam met my familie en vriende. Deesdae is dit my eie rooiwyn, Du Randt Bosch, met die naam Grateful 2017....

Leandie du Randt: “Lief vir myself, ongeag…”

Al druk die lewe haar soms in ’n hoek, druk LEANDIE DU RANDT – aktrise, besigheidsvrou en motiveerder – doodeenvoudig terug, met selfliefde as haar skans. Die nuus was ’n...

Christia Visser: “Ek is wie ek is…”

Sterk, passievol, avontuurlustig – daar is ’n klomp gepaste woorde om die aktrise CHRISTIA VISSER te beskryf, maar vir haar is eerlikheid die belangrikste. Om opreg te wees oor...

Goedheid en guns sal jou volg…

Die “goedheid en guns-meisie!” Só ken meeste mense my. Hulle onthou dalk nie my naam wat saans tydens die sewe-uur nuus vinnig oor die skerm flits nie, maar my groet...

Die waardes wat Demi Lee Moore vorm

Sy is die musiekpubliek se nuwe goue meisie met die groot stem wat die gróót kontrak kon inpalm. Maar om met oorgawe te sing is nie al wat DEMI...

Demi Lee Moore: Wat ek geleer het…

DIE LEWE IS NIE ALTYD REGVERDIG NIE... maar ons het ’n keuse. Toe ek sewe was, is my pa skielik aan kanker oorlede. Ek is nou nog nie oor sy...

Hanna Grobler vertel hoe sy haar lewe herontwerp het

HANNA GROBLER het geweet daar is ’n plek waar haar kinders (en sy) kaalvoet in die sand kan speel. En toe word haar droom waar. Met ’n skaterlag breek my...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!