Saterdag, Maart 28, 2020

BEKENDES

Die regte ding op die regte tyd

Die aktrise Jana Kruger (vroeër Strydom) beur nie meer stroomop teen die lewe se uitdagings nie. Sy het die kuns aangeleer om rustig saam met die vloei te beweeg. Jana...

Andries Vermeulen: “Ek bring hoop saam met die lag”

Storieverteller ANDRIES VERMEULEN se grootwordjare was allesbehalwe ’n grap, maar vandag gebruik hy dit om vir mense hoop saam met die humor te bring. My sendingveld lyk baie anders as...

Christia Visser: “Ek is wie ek is…”

Sterk, passievol, avontuurlustig – daar is ’n klomp gepaste woorde om die aktrise CHRISTIA VISSER te beskryf, maar vir haar is eerlikheid die belangrikste. Om opreg te wees oor...
Stephanie Baartman

Dit was my trane werd, sê Getroud met Rugby se Bibi

Baie jare se mishandeling … uiteindelik tot op die uiterste gedryf. Ons ken haar as Bibi in Getroud met Rugby, maar Stephanie Baartman ken diep seer. Op ’n dag is...

Niks hou my terug nie

Die aktrise, aanbieder en sangeres Nadia Beukes se lewe is besig om ’n nuwe, opwindende seisoen binne te gaan – een wat haar daaraan herinner om nooit weer haarself...
Caroline-Grace Brüssow

Caroline-Grace Brüssow vind haar stem, haar droom én haarself

Sy het ’n belowende sangloopbaan, ’n graad in die regte en ’n man wat haar hart warm laat klop, maar dit beteken nie CAROLINE-GRACE BRÜSSOW is nie al gebrei...

Ma en dogter duisend

Vriende, vertrouelinge, geesgenote. Minki van der Westhuizen en haar ma, Carien, deel nie net beeldskone gene nie, maar ook ’n spesiale verhouding wat gebou is op liefde, respek en...

“Ek kies vreugde”

Elsje Neethling, die Olimpiese swemmer Ryk se jongste suster, het op haar moeilike reis met breinkanker geleer hoe om elke dag vreugde te kies, ten spyte van omstandighede. Deurdruk. Dis...

Wayde van Niekerk leef God se droom vir hom

Jare en jare se bitter harde werk. Eindelose opoffering van naweke en vakansies. Nooit was dit ’n opsie om tou op te gooi nie. Of te bly lê as...

Pedro Kruger

Pedro Kruger het ná ’n traumatiese gebeurtenis waarin sy pa betrokke was, anders na die lewe begin kyk. Ook na wat hy doen en of hy wel ’n nalatenskap...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!