Saterdag, Mei 30, 2020

BEKENDES

Wie ek is agter die glans…

Rolene Strauss, Suid-Afrika se sprokieskoningin, het al die wêreld aan haar voete gehad, maar die pad na haar beste self is nog lank nie klaar gestap nie. Sy vertel...

Pedro Kruger

Pedro Kruger het ná ’n traumatiese gebeurtenis waarin sy pa betrokke was, anders na die lewe begin kyk. Ook na wat hy doen en of hy wel ’n nalatenskap...

“Tyd maak nie gesond nie”

Dit is nou vyf jaar sedert Reeva op ’n wrede manier van June en Barry Steenkamp weggeneem is. Hoe gaan jy aan met jou lewe? Hoe staan jy weer elke...

Ouer, beter, wyser

Op 40 is Lindie Strydom (aktrise, aanbieder, motiveringspreker) dankbaar dat sy nooit weer haar 20-jarige self hoef te wees nie. Vir haar is daar baie meer lekker dinge aan...

Dít inspireer my! (Leandie du Randt)

EK IS OP MY GELUKKIGSTE… as ek goeie wyn drink saam met my familie en vriende. Deesdae is dit my eie rooiwyn, Du Randt Bosch, met die naam Grateful 2017....

Je-Ani Swiegelaar: Wat ek geleer het…

NEGATIEWE MENSE SPOOR ONS... juis aan om meer positief te wees. ’n Vriend het gekla oor sy kwaai ouma. Sy woorde sal my altyd bybly: “Juis oor haar gaan ek...

Ek is die pa wat ekself wou hê

Eers was hy die beat boxer van Flip-a-Coin, toe die seremoniemeester wat tale aksentloos oor sy tong laat rol. Deesdae begroet hy Expresso-kykers vrolik in die oggend. Hoekom trek...

Goedheid en guns sal jou volg…

Die “goedheid en guns-meisie!” Só ken meeste mense my. Hulle onthou dalk nie my naam wat saans tydens die sewe-uur nuus vinnig oor die skerm flits nie, maar my groet...
EarlyB

Early B: Wat ek geleer het…

OM SUKSESVOL TE WEES… kos baie harde werk en nooit opgee nie. Soms moet jy slaap prysgee, net solank jy nie ophou druk vir dit wat jy soek nie. Keep...
Je-ani Swiegelaar

Mý lewe: Je-ani Swiegelaar

Je-ani Swiegelaar is steeds ongetroud, met net ’n papegaai en ’n konyn op haar naam. En sy besef: Elke fase bied iets om te vier. Jy kan nie.” Dit is...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!