Saterdag, Maart 28, 2020

BEKENDES

Dorette Potgieter

Dorette Potgieter: “Daar was tye sonder ’n huis, maar nie sonder uitkoms nie”

DORETTE POTGIETER glo sy het die roeping gevind  waarvoor sy al lewenslank opgelei word. Sy is vandag op haar gelukkigste deur ander mense te help.  Te lank was ek woedend...
Dit inspireer my

Dít inspireer my! (Elma Postma)

EK IS OP MY GELUKKIGSTE … as ek self iets plant en sien hoe dit nuwe blare kry – veral my vetplantjies wat ek uit ander tuine gekry het. Dit simboliseer...
Caroline-Grace Brüssow

Caroline-Grace Brüssow vind haar stem, haar droom én haarself

Sy het ’n belowende sangloopbaan, ’n graad in die regte en ’n man wat haar hart warm laat klop, maar dit beteken nie CAROLINE-GRACE BRÜSSOW is nie al gebrei...
EarlyB

Early B: Wat ek geleer het…

OM SUKSESVOL TE WEES… kos baie harde werk en nooit opgee nie. Soms moet jy slaap prysgee, net solank jy nie ophou druk vir dit wat jy soek nie. Keep...
Desiré Gardner

UITDAGING! Baklei minder en lag meer

“Met grappe, liedjies en karakters wat speels by ons huis kom kuier, word onnodige kindertrane gou afgevee.” - Desiré Gardner Dis naby bedtyd en my jongste, Robin (3), huil omdat...
Elizma Theron

Dít inspireer my! (Elizma Theron)

ELKE BESIGE VROU MOET TEN MINSTE… een keer ’n maand haarself bederf met iets lekkers soos ’n fliek, uiteet of spa-sessie. Die ontspanning en alleenwees met my eie gedagtes, maak...
Early B

[VIDEO] Wie is Early B by die huis?

Early B maak sy hart oop en deel sy opinie oor die belangrikheid van menswees. Early B: Wat ek geleer het...
Dewald Gouws gospel sanger

“Al wat hý vra, is dat ons gehoorsaam is”

Sy geloofspad het tydens ’n visvangnaweek in Hentiesbaai begin, en vandag is hy ’n visser van mense. Hy het gegroei van ’n ou wat op sy dag lekker kon...

“Vasgevang in Knysna se doodsvlamme”

Nadat Carin de Jager al haar gastehuiswerkers na veiligheid gestuur het, was sy vasgevang tussen vlamme. Vrees het haar in die gesig gestaar. Maar dié voorval het lewensbetekenis kom...
Christi Panagio

Dít inspireer my! (Christi Panagio)

EK IS MAL OOR… die natuur, see, berge. Enige plek weg van geboue en selfone af waar ’n mens die naaste aan God kan wees en jouself, vrede en rustigheid...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!