Donderdag, Julie 2, 2020

BEKENDES

Christia Visser: “Ek is wie ek is…”

Sterk, passievol, avontuurlustig – daar is ’n klomp gepaste woorde om die aktrise CHRISTIA VISSER te beskryf, maar vir haar is eerlikheid die belangrikste. Om opreg te wees oor...
Caroline-Grace Brüssow

Caroline-Grace Brüssow vind haar stem, haar droom én haarself

Sy het ’n belowende sangloopbaan, ’n graad in die regte en ’n man wat haar hart warm laat klop, maar dit beteken nie CAROLINE-GRACE BRÜSSOW is nie al gebrei...

Die regte ding op die regte tyd

Die aktrise Jana Kruger (vroeër Strydom) beur nie meer stroomop teen die lewe se uitdagings nie. Sy het die kuns aangeleer om rustig saam met die vloei te beweeg. Jana...

Die waardes wat Demi Lee Moore vorm

Sy is die musiekpubliek se nuwe goue meisie met die groot stem wat die gróót kontrak kon inpalm. Maar om met oorgawe te sing is nie al wat DEMI...
Melinda Bam

Dít inspireer my! (Melinda Bam)

EK IS OP MY GELUKKIGSTE … saam met my man en familie, iewers in die natuur  waar ons net kan stil word en afskakel. Min mense verstaan die verhouding tussen...

Niks hou my terug nie

Die aktrise, aanbieder en sangeres Nadia Beukes se lewe is besig om ’n nuwe, opwindende seisoen binne te gaan – een wat haar daaraan herinner om nooit weer haarself...

Leandie du Randt: “Lief vir myself, ongeag…”

Al druk die lewe haar soms in ’n hoek, druk LEANDIE DU RANDT – aktrise, besigheidsvrou en motiveerder – doodeenvoudig terug, met selfliefde as haar skans. Die nuus was ’n...

“Vasgevang in Knysna se doodsvlamme”

Nadat Carin de Jager al haar gastehuiswerkers na veiligheid gestuur het, was sy vasgevang tussen vlamme. Vrees het haar in die gesig gestaar. Maar dié voorval het lewensbetekenis kom...

Hanna Grobler vertel hoe sy haar lewe herontwerp het

HANNA GROBLER het geweet daar is ’n plek waar haar kinders (en sy) kaalvoet in die sand kan speel. En toe word haar droom waar. Met ’n skaterlag breek my...
Elizma Theron

Elizma Theron vertel: “tussen vrees en liefde lê genade”

ELIZMA THERON kan sing oor die lief en leed van die lewe, want sy het al self die goeie en die slegte daarvan beleef, deurleef en oorleef ‒ en...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!