Donderdag, Augustus 22, 2019

“Aanbidding is regtig waar ons harte lê”

Lindi en Wynand Delport van Anders het ’n hart vir geestelike musiek. Hulle doelwit is om iets nuuts in lofliedere te bring. Anders is amptelik vir ons gebore toe... ons...

Pik Botha: “Ek reken ek is diep in die skuld”

Op 85 het Pik Botha baie tyd om te dink. Oor wie en wat hy is en oor wat die lewe nou eintlik beteken. Op 85 het Pik Botha baie...

Andriëtte Norman: “Ek het my roeping gevind”

Sangeres Andriëtte Norman het ná die geboorte van hulle seuntjie, Graham, ’n lied in die hart wat haar vir altyd anders en dieper sal laat sing. Sangeres Andriëtte Norman het...
Cordelia

Cordelia – “God weet wanneer ek ma moes word”

Na ’n miskraam ses jaar gelede verstaan die gospelsangeres nou hoekom sy nie toe reg was om ’n kleinding groot te maak nie. Na ’n miskraam ses jaar gelede verstaan...
Carike Keuzenkamp

Ouderdom is net ’n syfer

Vir Carike Keuzenkamp gaan dit nie oor wat die lewe na haar kant toe gooi nie, maar wat sy kies om daarmee te doen. Vir Carike Keuzenkamp gaan dit nie...
Mathys Roets

Mathys Roets: “Elke dag is vir my nuut”

Om oor die verlede te tob en jou oor die toekoms te bekommer gaan jou niks help vandag nie. Die geheim om nóú te leef is om bewus te...
Margit Meyer-Rödenbeck

As mens tyd in ‘n bottel kon vasvang

As sy kon, sou sy tyd in ’n bottel wou vasvang, mymer Margit Meyer-Rödenbeck. Dan sou daar altyd kans wees om oopbek te kan lag. As sy kon, sou sy...
Carike Keuzenkamp

[VIDEO] Carike Keuzenkamp leef met ‘n glimlag van dankbaarheid

Carike loop gewoonlik met ’n breë glimlag. Kyk op die video hoe sy oor blymoedigheid gesels en wat vir haar die lekkerste van die lewe is. Carike loop gewoonlik met...
Pieter en Lotie Koen

Skraal, gesond en gelukkig

Die sanger Pieter Koen en sy vrou, Lotie, is ’n bewys dat “ougetroudes” nie lewensmoeg, ongelukkig of oorgewig hoef te wees nie. Dis nogal iets om te aanskou: ’n Paartjie...
Jan Braai

Jan Braai – “Ek kies om gelukkig te wees”

Die mense dink die wêreld is my braaiplek, en ek ís baie tevrede dat ek waarde tot die samelewing kon toevoeg. Tog is dit vandag vir my die belangrikste...
Harvesters

Bekendes