Dinsdag, Januarie 28, 2020

Blogs

Wat mans dink

Jóú idees kleur jou opinie van hom

As jou hart nie voorberei is om jou man te aanvaar net soos hy is nie, sal al jou kennis oor manwees niks help nie. Jou man se andersheid mag...
Vyf broodjies en 2 vissies

Wat jy het is goed genoeg

Hy het 'n vraestel geprint en dit vir sy juffrou gevat. Maande later loop ek haar raak. Nadat sy die vraestel gemerk het, het sy op die agterkant van...
aan Sy liefde is daar geen einde nie

Anti-blur

“It is well to dwell long and to dwell deliberately upon God’s dealings with us.” Gister het my karretjie met ‘n gehoeseproes en snotneus sy nuwe jaar om die son begin....
Ben Viljoen

’n Ander sienswyse

Ek merk onlangs ‘n artikel in ‘n plaaslike koerant oor ene Kommandant-Generaal Ben Viljoen. Geskiedenis het nog altyd my belangstelling geprikkel en omdat Kommandant-Generaal Ben Viljoen eintlik vir my...
oujaar

Oor ‘n nuwejaarsrok

Oujaarsoggend stuur my meisiekind vir my ‘n foto van haar: “Kyk die mooi rokkie wat ek aanhet” sê sy, “want ‘n mens moet die ou jaar uit en die...
om ander te dien

Liefdesopenbaring gesoek?

Ek weet jy het nou na die see gestaar, of na die sonsopkoms in die bosveld of in die Kalahari dalk na die oopte, en jy het vir die...

T-r-u-s-t

Ek was nog nooit vreeslik goed met Nuwejaarsvoornemens nie – nie soseer omdat ek nie daarby kan hou nie, maar omdat dit nog nooit vir my vreeslik waarde ingehou...
bid vir jou kinders

Wees ‘n ‘Eunice’ en ‘Loïs’ vir jou kinders

‘n Ruk gelede loop ek en my man met ons tweejarige seuntjie en babadogtertjie in die supermark. Sommer so terwyl ons by die broodrolletjies wag kom staan daar ‘n...

Stel jouself in haar skoene

“Ek weet hoe jy voel,” jok jy vir ’n vriendin. Jou poging irriteer haar eintlik, want hoe kan jy regtig weet? Die bedoeling is opreg, maar miskien moet jy...
genade

Soms wonder ons: “Wat is genade?”

Soos ons deur die lewe loop, aanvaar ons als van selfseprekend, nooit besef ons dat elke dag net aan ons geleen is nie… tot daardie dag wat ons voete...

Bekendes