Saterdag, Desember 14, 2019

Blogs

Die Fyn lyn tussen reguit wees & net plein weg ongeskik wees

Sjoe! Die samelewing is vol van soveel negatiwiteit, jaloesie, onbeskof wees en soveel seer. Ek bedoel, ek weet dit was nog altyd, maar op die oomblik lyk dit erger as...

Wanneer kanker aan jou voordeur klop – Tiana van Blerk (deel 1)

Ek moet iets met die lesers deel, maar dit was nie ‘n eenvoudige taak of enigsins ‘n blog wat se woorde maklik was om saam te voeg nie. Wanneer iemand...

Totale vergifnis – ‘n ma se wit kruis langs die pad vir haar 18-jarige...

Het jy al langs ‘n grootpad gery en ‘n kruis langs die pad sien staan en gewonder wie dit was, hoekom daar ‘n kruis opgerig is en wat presies...

As Supervroue emosioneel moeg raak

Ons dink positief. Ons doen alles volgens skedule. Glimlag breed en hou aan glo. Ons is die vroue van die 21ste eeu. Ons weet wat ons wil hê en...

Kanker kom terug vir ’n tweede besoek – Tiana van Blerk (deel 3)

Hierdie blog wou ek nooit skryf nie en die ongelooflike realiteit van wat kanker werklik is, het my op hierdie bladsye absoluut vasgevang en emosioneel uitgeput...nee uitgemergel en meer...

MOEDERSDAG – Wat beteken jou Moeder vir jou?

Ek is mal oor skryf, en gewoonlik sal ek skryf oor iets wat my inspireer of my hart die meeste aanraak. Maar as ek moet skryf oor wat my...

Haarsproei, blou oogskadu en tossel oorbelle

Dis die jaar 1994, ek is in st. 9 saam met my ma-hulle op vakansie in Badplaas en die Alabama studentegeselskap  is op die verhoog in die mooiste, wasige...

Kanker trek in jou huis in – Tiana van Blerk (deel 2)

Deel 1 ›› ”Ek staan voor die glasvenster en kyk uit na Tafelberg en die besige M5 hoofpad, na die gejaag van die wêreld rondom my en mense wat oral...

‘n Begrafnis, absolute perfeksie en “It is well with my soul”.

Die trane loop so oor my wange dat dit teen my nek afdrup en my hemp effens natmaak. Ek klou my vrou se hand vas wat langs my haar eie...

Jou geluk is jou verantwoordelikheid

Hoor ek hoe iemand sê, “ai het jy gesien hoe gelukkig lyk hy? So anders as toe hy agter sy ma se kis aangeloop het. Sy maak hom regtig...
Serengeti
Pretoria FM

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!