Dinsdag, Januarie 28, 2020

Blogs

Maak aftrede sonder voldoende fondse jou bang?

Tydens my finansiële praatjies dui baie mense aan dat aftrede hulle bang maak, ongeag hulle ouderdom, geslag of beroep. Dit kan verstaan word as mens in ag neem die statistieke...

Dit is tyd om joú eie beker te weeg hierdie Paastyd!

Kyk, oral is dit net blomme en sjokoladehasies. Dit lyk tog só vrolik en só somer. Midde die feit dat dit eintlik alreeds herfs is. Vir baie is dit net...

Kwaliteit teenoor Kwantiteit

Vriendskap is ‘n wonderlike ding wat gekoester moet word. Ons vriende word op die ou einde ons gekose familie en ons maniertjies verander naderhand soos diegene waarmee ons onself omring. Ek...

Tweede kanse en ‘n dankbare hart…

Ek is seker dat almal van ons al tweede kanse (selfs dalk derde of vierde kanse, of meer) ontvang het… Hetsy in werk, met siekte, finansies of die liefde… As...

Vergeef en wees vry

Liefste kinders Ek weet daar is baie seer in hierdie wêreld Daar word baie seer My kinders aangedoen Tog liefste kinders sal julle asseblief vergeef? Sal julle kies om te doen Dit wat Ek...

Wanneer die ooievaar nooit by jou huis stop nie

Die jongman sit op die hoek van sy bed in die hoofslaapkamer in sy huis, hy is kaal bolyf met net sy swembroek aan en die deur agter hom...

Sien ‘n slag die kinders raak

So ‘n ruk terug was ek weer in die bevoorregte posisie om vriende se baba in ‘n kerk aan die Here toe te wy. Terwyl ek die kleinding vashou, toe...

Hoop vir 2018

Waar ons aan die begin van 2018 staan is meeste mense reeds vuur en vlam aan die gang met hul voorneme vir die nuwe jaar, ander bou voort op doelwitte waarmee hul lank reeds besig is.
reenboog

Reënboog potensiaal

Ek voel vandag eerlikwaar nie lus vir iets anders doen as om heeldag mooi musiek te luister, te dink, te verlang en te onthou. Sommer net te rus in...

Huisbou

Ek en vroulief kyk van tyd tot tyd ‘n TV-reeks wat handel oor die bou van huise in Brittanje. Nie dat ons enigsins beplan om ‘n nuwe huis te bou...

Bekendes