Saterdag, April 21, 2018

GELOOF

Soms

Soms, soek ‘n mens liefde, vind jy seerkry. Soms, is ‘n mens genoeg, soms is jy nie. Soms, wil ‘n mens, soms wil jy nie. Soms, lag ‘n mens, soms huil jy. Soms,...

Vrede van julle

Die dissipels was bang. Die deure was van binne toegesluit in die bovertrek. Dit was 'n onstabiele politieke tydperk. Hul eie toekoms was onseker. Dan skielik en onverwags kom staan Jesus...

Vryheid bring sy eie reëls

Hierdie week hoor ek in ‘n Focus on the Family insetsel: “Sometimes you have to give people the freedom to be angry…” Hier moet ek nou eers vir Mnr. Google...

Wees versigtig wat jy onderrig

Jakobus skryf in Hoofstuk 3, vers 1 woorde van waarskuwing vir diegene van ons wat worstel in hierdie area: ons moenie te gretig wees om onderwysers te word nie. Hy...

Daar is magtige vrede in laaste wees

Kyk, dit is nie hoe ons aanmekaar gesit is nie! Almal eis, wat is my regte? en wil alewig kompeteer om "bo uit te kom" met die erkenning en...

Spanwerk

Tydens my militêre diensplig was die eerste 3 maande vir basiese opleiding gebruik, wat baie fisiese oefeninge, dril, teikenskiet, roetebepaling en die gebruik van die militêre radio behels ingesluit...

‘n Seer hart?

Bring My al die hartseer In jou hart Kom kyk asseblief Wat Ek daarmee kan maak Ja sê Abba Vader Jou hart is stukkend, gebreek Tog moet jy weet Ek kan als beter maak Ja sê Abba...

Slangetjies en Leertjies

As kind was dit vir my die lekkerste om op ‘n reënerige dag of koue wintersdag plat op die mat te sit en bordspeletjies te speel. Onder andere “Slangetjies...

Geloof wat werk

Ons aksies sê baie oor wat ons sê ons glo. Soos die spreekwoord lui: "daar lê baie myle tussen doen en sê". Dit is redelik maklik om te sê ons...

Bitter pille

Ek was ongeveer 9 jaar oud toe ons gesin vir my Tannie-hulle in Rundu, Namibië gaan kuier het. Rundu is in die noorde van Namibië, teen die grens met Angola,...
Padkos

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,089VolgelingeVolg
1,098IntekenaarsTeken aan
Padkos