Maandag, Januarie 22, 2018

OUERSKAP

‘n Ma se lessie op die rand van die Nuwe jaar...

Loop ek myself op Oujaarsaand byna te pletter teen ‘n glasskuifdeur in ons huis.

‘n Ma skryf in potlood...

Sy kom uit die kamer en lyk vir my prentjie mooi. Ek lyk self nie te sleg nie en vra ewe, soos ‘n wafferse beste vriendin: “Kom neem gou ‘n selfie van ons twee!”

Diep donker pers

Vandag is World Prematurity Awareness Day en natuurlik dra ek vandag pers.

Die Vyfrand Storie

Nie so vreeslik lank gelede nie, in Vyfrandland, het die bank besluit dat dit weer tyd is om ‘n klompie nuwe R5 munte te druk.

Wat is rykdom?

Hierdie is wat dit is, uit my kind se oë:

Bekendes

104,319AanhangersLike
8,637VolgelingeVolg
9,887VolgelingeVolg
928IntekenaarsTeken aan