Donderdag, Augustus 22, 2019

Die son skyn, ons moet swem!

Ons beleef ‘n warm September, maar oor die algemeen is die swembadwater nou nog nie so dat mens wil induik nie.

Sal jy luister?

Ek kry ‘n e-pos van ‘n vriendin. Haar omstandighede knel en ek kan hoor sy is in ‘n diep gat van depressie.

Help, ek versmoor!

Rina Hugo het in die 80s ‘n treffer gehad met die naam, “’n Tikkie vryheid” waarin sy sing: “Ek raak bang, want die kring om myself raak te nou. Net 'n tikkie vryheid, dis tog al wat ek vra. Waar ek fantaseer en droom en dink en niemand my pla.”

Oefening

Hierdie tyd van die jaar begin die algemene persoon daarbuite skielik wakkerskrik en besef dat hy/sy nooit deur die jaar tyd aan sy/haar lyf gegee het nie, en dan staan daar skielik oornag lang toue voor party gimnasiums regoor die land!!

Eendag as ons groot is!

Herontdek jou drome en leef jou roeping!

Moenie jou lewensdeure oopskop nie

Tyd vir TV en fliek het ek nie baie nie, maar die ander aand vang my oog weer hoe een of ander karakter op die skerm ‘n deur skouer dat mens net skaniere sien trek.

Die verhaal van Tanya Moolman: Liefde Verpersoonlik

In die wêreld waarin ons vandag leef, waar negatiwiteit en opgee die norm geword het, dink ek dat jy sal saamstem dat ons helde nodig het.

Leef minimalisties

Waarom ek hou van blog oor hierdie onderwerp? Ek geniet skoon, netjiese, georganiseerde kamers sonder clutter (en ek hou nie van skoonmaak nie).

Soms is die storms nodig

Dis Augustus en in Gauteng waai die wind verwoed. Stofstorms net waar jy kyk.

Begin elke oggend met Spreuke

My oggend roetine gee verseker die toon van my hele dag aan. Daarom dat ek graag die volgende vir jou wil vra.
Harvesters

Bekendes