Dinsdag, Januarie 28, 2020

Blogs

werk na kraamverlof

Totsien Kraamverlof

Dit voel soos ’n jaar wat ek laas by die werk was, tog voel die vier maande saam met my seuntjie of dit in ‘n oogwink verby is. Ek het...

GEE TERUG

Soos in menige middestad vandag die geval is, moet ‘n mens maar lig loop vir ongewenste elemente. Vergete is die dae toe ek en my meisie (vandag my vrou) as...
lieflik

Oor woorde

Net nou die dag kla ek by iemand dat ek moeg is so aan die einde van die jaar en dat die werksdinge waarmee ek besig is op die...
ouers

God kom altyd deur

Ek onthou, so dikwels vertel mens jou jong kinders, hulle sal die moeilikste, die grootste besluite van hulle lewe maak, met die minste inligting! In die volgende paar jaar sal...

Ek wou só graag…

Ek het nie gehad wat ander kinders gehad het nie. My pa en ma het hard gewerk maar ek het altyd geweet dat daar nie geld was vir enige...

‘n Struikelblok oppad na Stiltetyd

Soos ek terugkyk op my pad saam met die Here onthou ek hoeveel kere ek ongemaklik was om vir God te gaan kuier omdat ek skaam gekry en sleg...

Luister … na die stiltes!

Ek lees in The Music Shop van Rachel Joyce hoe die hoofkarakter se ma, Peg, vir hom van musiek leer. Sy sê die belangrikste deel van musiek is die stiltes....
doelwitte

20 haalbare voornemens vir 2020

As daar een ding is wat ek uit 2019 kan vat, is dit dat die lewe kan in ‘n oogwink kan verander, en al wat jy het is nou! Die...

Hoe om boeliegedrag in vakansietyd hok te slaan

Gedurende die vakansie is kinders veronderstel om te ontspan en om pret te hê buite skoolverband. Dit is dus ’n kind se tyd om weg te breek van hul daaglikse...
reuk

Reuk

Die Franse skrywer Marcel Proust het ‘n verhaal geskryf oor die dag toe hy ‘n madeleine-koekie geruik het – en trane in sy oë gekry het omdat hy na...

Bekendes