Vrydag, Desember 6, 2019

Blogs

Gemaak om uit te staan

Ek onthou ‘n program wat ek een slag gekyk het van Dr Phil. Hy het met ‘n vrou gepraat wat aan depressie gely het. Haar dogter het vir Dr Phil...

Jou pen, jou swaard…

Ek het onlangs bokse vol joernale ontdek wat ek as kind geskryf het. Elke joernaal gevul met stories van lag, soms hartseer stories maar meer belangrik was al my drome...

Hier te lank en daar te kort

Ek het tot my eie ontsteltenis ontdek dat niks inderdaad average is nie. En met average meen ek nou ‘standaard’ of soos die Sjinese meen: “…one-size-fits-all”.

Oor myntinins en lektrikils

Pa se hande het vir niks verkeerd gestaan nie. Behalwe miskien vir Ma se 19-voertsek Kenwood menger wat sy in 1970 as ‘n trougeskenk gekry het.

Mevrou Doeminie stoei met die pad

Soms kan ’n mens jou hare uit jou kop uittrek want jy moet sekere lewenskeuses maak en jy weet wraggies nie hierdie kant toe of daardie kant toe nie.

Om deur die woeste winde te beur

Het jy ’n bietjie “anders” om jou nodig? Waai die winde sterk? Is die golwe dalk net te hoog?

Kyk deur ’n ander bril

Kyk deur ‘n ander bril en sien liefde raak.

Die stemme in onslewens

Al ooit gehoor van Shaphat, Oshea, Geuel of miskien Ammiel?

Soet herinnering op die wasgoedlyn

Dit was ‘n mooi dag in die Kaap. Die wind was vir ‘n verandering bietjie stiller en die son het warm en eg-Kaaps geskyn.

Pa se Seun

Dankie Jesus dat U verstaan Ons ergste nag Ons donkerste dag U was al daar, U verstaan
I love my smile
L'Aquila
Pretoria FM
Elite tente

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!