fbpx
Dinsdag, November 19, 2019

Blogs

Krismiswense

Ek begin verstaan waarom die Engelse na hierdie tyd van die jaar verwys as Silly Season.

Timoteus Dagstukkies

Ek haat oefening! Ek weet hoe belangrik dit is vir my hart en gesondheid en tog…..

Diep donker pers

Vandag is World Prematurity Awareness Day en natuurlik dra ek vandag pers.

Die Vyfrand Storie

Nie so vreeslik lank gelede nie, in Vyfrandland, het die bank besluit dat dit weer tyd is om ‘n klompie nuwe R5 munte te druk.

Probeer jou bes (Deel 1)

By my gymklas oefen die een om skoliose te beveg, die ander kanker, ek ‘n spinale koordbesering, ene om ‘n heupvervanging te herstel, die ander ‘n knie, ‘n skouer, of ‘n lae selfbeeld.

‘n Nuwe Jy in God se hande

Praat ek laas Saterdag oor hoe om ‘n Super Selfbeeld te hê by Finesse se Nuwe Jy Fees.

Wat is rykdom?

Hierdie is wat dit is, uit my kind se oë:

Verlief raak is maklik, maar die liefde…

Hierdie tyd van die jaar lyk dit soms of almal verlief, verloof of pasgetroud is. Facebook is besaai met nuwe verhoudings, verlowings en troufoto’s.

Toe word hy wraggies koning!

Daar is mense wat alles in die lewe met oorgawe doen en dan is daar ander wat wag dat die lewe moet gebeur.

Voordele van klassieke musiek

Ek het grootgeword in 'n huis waarin plus minus almal musikaal is! Ek het self al my klavier eksamens klaargemaak (met lof) en is 'n musiekliefhebber van klassieke musiek, ook.
L'Aquila
Pretoria FM

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!