Saterdag, Januarie 18, 2020

Blogs

Geroep Om te Vertegenwoordig

Ek het in my baas se kantoor gesit en gebid dat die Here my sal help om hom ordentlik te antwoord.

Ons gaan 2018 saam aanvat!

Welkom in 2018! Amper twee weke van die Nuwejaar is al agter die rug en so stadig-stadig begin almal weer rigting en roetine kry.

Daar is goud in jou krake

Voel jy soms vol ‘krake’ en onvolmaak? So asof daar nie iets mooi uit jou gebrokenheid sal kan kom nie? ‘n Ou Japannese kuns, Kintsoegi, versteek ‘n waardevolle lewensles wat...

Gemaak om uit te staan

Ek onthou ‘n program wat ek een slag gekyk het van Dr Phil. Hy het met ‘n vrou gepraat wat aan depressie gely het. Haar dogter het vir Dr Phil...

Jou pen, jou swaard…

Ek het onlangs bokse vol joernale ontdek wat ek as kind geskryf het. Elke joernaal gevul met stories van lag, soms hartseer stories maar meer belangrik was al my drome...

Hier te lank en daar te kort

Ek het tot my eie ontsteltenis ontdek dat niks inderdaad average is nie. En met average meen ek nou ‘standaard’ of soos die Sjinese meen: “…one-size-fits-all”.

Oor myntinins en lektrikils

Pa se hande het vir niks verkeerd gestaan nie. Behalwe miskien vir Ma se 19-voertsek Kenwood menger wat sy in 1970 as ‘n trougeskenk gekry het.

Mevrou Doeminie stoei met die pad

Soms kan ’n mens jou hare uit jou kop uittrek want jy moet sekere lewenskeuses maak en jy weet wraggies nie hierdie kant toe of daardie kant toe nie.

Om deur die woeste winde te beur

Het jy ’n bietjie “anders” om jou nodig? Waai die winde sterk? Is die golwe dalk net te hoog?

Kyk deur ’n ander bril

Kyk deur ‘n ander bril en sien liefde raak.

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!