Woensdag, Januarie 22, 2020

Blogs

Droogte se water

Gister, staan ek so en uitkyk op ons prentjie mooi tuin(tjie), ons eie stukkie hemel op aarde! Dis asof elke blom oopmond lag in volkleur, vrolike pienk, uitbundige oranje, statige wit, en natuurlik ook koninkle blou-pers.

Perspektief vir Kersfees

Die kers-klokke lui en liggies en versiersels hang die wêreld vol- dis amper Kersfees!

My onmajestieuse val

Na ‘n baie geslaagde eerste dag op die "tube”, besluit ek om ons spore van 15 jaar gelede te gaan naloop en weer te loer of Big Ben, Tower Bridge, Trafalgar Square en Buckinhampaleis nog regop is.

‘n Ma skryf in potlood…

Sy kom uit die kamer en lyk vir my prentjie mooi. Ek lyk self nie te sleg nie en vra ewe, soos ‘n wafferse beste vriendin: “Kom neem gou ‘n selfie van ons twee!”

Piesangs!

Jare gelede...toe die 3 nog onder een kombers gepas het, is daar ‘n klop aan die agterdeur! Ek maak oop!

As jy dit nie vir geld doen nie, waarvoor doen jy dit dan?

Hier het ek nou sowaar ‘n tweede boek uitgegee, weer eens op my eie en nie deur ‘n publiseerder nie.

Krismiswense

Ek begin verstaan waarom die Engelse na hierdie tyd van die jaar verwys as Silly Season.

Timoteus Dagstukkies

Ek haat oefening! Ek weet hoe belangrik dit is vir my hart en gesondheid en tog…..

Diep donker pers

Vandag is World Prematurity Awareness Day en natuurlik dra ek vandag pers.

Die Vyfrand Storie

Nie so vreeslik lank gelede nie, in Vyfrandland, het die bank besluit dat dit weer tyd is om ‘n klompie nuwe R5 munte te druk.

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!