Donderdag, Februarie 20, 2020

Blogs

Vergeetagtigheid kom my duur te staan

Laasweek kry ek die geleentheid om weer vir ‘n slag ‘n draai in die mooie Kaap te maak. Watter belewenis was dit nie!

Ken jy die blame game?

Dis so oud soos die berge. Om die waarheid te sê, Adam en Eva het daarmee begin. Onthou julle nog in Genesis?

Wat as die lewe begin dwarsklappe uitdeel?

Die lewe is nie altyd maklik nie, ten spyte van al die oulike boodskappies en Bybelversies wat jy daagliks op WhatsApp en Facebook lees.

Hoe op aarde kry jy dit reg?

Dit is merkwaardig wat ‘n positiewe ingesteldheid vir jou gesondheid kan doen.

Proe

Ek en manlief woon die Coffee & Chocolate Expo by in Montecasino saam ‘n paar vriende.

En jy dink jy sukkel?

“Ek weet regtig nie meer wat om te doen nie.” Die vrou is duidelik moedeloos. Finansies wil nie uitwerk nie, mediese koste is hoog. Finansieël trek almal swaar.

Sukses na mislukking

Sukses beteken om te weet wat jou doel in die lewe is en om te groei deur ander te help om jou volle potensiaal te bereik.

Moenie dooie vrese lewendig dink nie

Ek hoor nou die dag ‘n gesprek tussen twee vroue. Albei lyk of hulle so middel veertigs kan wees. “Wat gaan van ons word oor 20 jaar?” vra die eerste. “Wie gaan na ons kyk? Waar gaan ons heen? Ons het nie eens ‘n pensioen nie!”

Legkaarte

Fudge, my Skotse terrier vreet mier-gif. Die veearts klink bekommerd. Code red! Code red!

Bemeester jou vrees en word betyds betaal

Dis mos maklik om geleenthede te vint om te begin bekommer oor klein dingetjies, veral as dit kom by betaling.
King Price
TravelRite

Bekendes