Saterdag, Augustus 24, 2019
son strale

Oor omdraai

Ek wil in die son ínkyk en die warm strale op my wange voel. Ek wil nie meer in skaduwees vaskyk nie, dis te donker en maak dat ek...

GEE TERUG

Soos in menige middestad vandag die geval is, moet ‘n mens maar lig loop vir ongewenste elemente. Vergete is die dae toe ek en my meisie (vandag my vrou) as...
genade

’n Kykie deur die oë van genade

Die Bybel is vol verhale van gebrokenes en verlostes. Daar is soveel bekoring en hoop vir ons in hierdie bladsye. Hoe meer ons God in sy Woord bestudeer, hoe...
werk na kraamverlof

Totsien Kraamverlof

Dit voel soos ’n jaar wat ek laas by die werk was, tog voel die vier maande saam met my seuntjie of dit in ‘n oogwink verby is. Ek het...

Dit is die maand Augustus, ons eie, eie maand (met apologie aan Oktober en...

Augustus is vrouemaand, sê hulle. Ek weet nie presies wanneer die hele maand vrouemaand geword het nie - ek weet wel dat 9 Augustus doer in die 1990's vrouedag...
koppie

Koppies

Dink aan ‘n koppie… enige koppie of daardie spesiale koffiebeker… Verbeel jou daardie koppie of beker is jou hart. Ek skryf hierdie stuk vir elke persoon wat, soos ek,...

Bore, balans en ballonne

Dis die week voor die leeus se verjaarsdag.  Ouma en my oudste is albei trots om onder dié sterreteken gebore te kon wees, slegs ‘n dag uit mekaar. Dit het...
Jerigo se mure

Wanneer Jerigo se mure nie val nie

Die moedelose uitdrukking op sy gesiggie, het my ekstra nuuskierig gemaak oor die res van die storie. Die outjie was besig om my iets te probeer vertel van sy nuwe...

Vredevegter

Onse hoekwinkeltjie het ‘n klein poskantoor-toonbank daarbinne. Maar die vroutjie wat dit beman is seker maar onderbetaal en oorwerk, want die frons betrek permanent die bo-kant van haar gesig...
Voetspore in my hart

Voetspore in my hart…

Die groot seun met die kleintjie aan die hand, vang my oog. Hulle hardloop op die sypaadjie. Vleg deur die verkeer. Duidelik laat vir skool. Naby die laerskool los hy...
Harvesters

Bekendes