Vrydag, September 20, 2019

Oefening

Hierdie tyd van die jaar begin die algemene persoon daarbuite skielik wakkerskrik en besef dat hy/sy nooit deur die jaar tyd aan sy/haar lyf gegee het nie, en dan staan daar skielik oornag lang toue voor party gimnasiums regoor die land!!

My boetie, die dood en ek!

Daar is ‘n venster in my hart waardeur ek God kan sien. Die venster was eens helder; ek kon God so duidelik sien. Die glas was skoon en die...

Ek ken ‘n ou ou liedjie

Dis Maandagoggend na die Sun Arena in Times Square in Pretoria geskud is deur die Capital Singers en musiek uit die jare waarin ek en Pieter kinders was. Dis ontmoontlik...

Vrees om nie in beheer te wees nie

Van kleins af sukkel ek al met die vrees dat ek nie in beheer is nie. Hierdie vrees om nie in beheer te wees nie, het elke stadium van my...
respek

“Respek word verdien” is nie bybels nie!

Dis iets wat ek persoonlik al hoeveel keer ewe geregverdig kwytgeraak het, "Respek word verdien!", m.a.w. ek besluit! HA HA toe nie...
werk

Hoekom móét ons werk?

“Hoekom móét ek werk?” vra ʼn vriendin se seuntjie haar terwyl hy halfhartig die Lego bestrooide sitkamer opruim.

Wanneer mense jou teleurstel…

Ek het ‘n passie vir mense. Dit is geen staatsgeheim nie. Uit die aard van my werk ontmoet ek daagliks nuwe mense en dit is vir my baie lekker. Ek...

Net Goedheid & Guns

Wel, my leuse is "net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe". Dit is hoe ek my lewe lei en my verwagtinge vir elke dag...

Die Arme Tandemuis

Die Tandemuis is in ons huis al deur twee stelle melktande en is vinnig besig om die laaste stel melktande ook stuk-stuk te kom haal.
mamma

Mamma, een uit ‘n miljoen…

Ek skat die wêreld is net te besig vir my. Al die nuus, probleme, uitdagings en afsprake... Ek wil net vir so 'n klein rukkie vlug.

Bekendes