Dinsdag, November 12, 2019

Blogs

sien

Sien

Om te kan sien is ‘n ongelooflike voorreg. Ek het ‘n paar jaar gelede ‘n blinde man by ‘n kursus ontmoet en hom beter leer ken omdat ons weke...

Surprise

Ek en my groot vriend van laerskooldae gym saam. Dis nodig. Dis bitter nodig, want tussen die twee van ons dra ons ’n derde persoon se gewig saam. Tog is...

Christen, is God God?

Want die antwoord op daardie vraag het GROOT implikasies! As God God is, dan is die hele aarde en alles daarop Syne, en vir Hom deur Hom en tot Hom...

Dit is die maand Oktober

As jy ‘n sekere graad van voetfoutjie begaan hier in die Verenigde Koninkryk, is daar nog ‘n kans dat jy ‘n ‘get-out-of-jail-free’ kaartjie kan kry. Wel, nie heeltemal ‘free’ nie...

Jy leef net een keer. Reg? Nee, verkeerd.

In ons woonbuurt begin die Jakarandabome hulself tooi in volle pers-gewaad. Hemel-mooi! Pers, ‘n kleur van rou? Nee, wat, dít vergeet ‘n mens sommer gou-gou wanneer jy daarna kyk. Híérdie...

Spieëltjie, spieëltjie

Voordat ek wegtrek huis toe nadat ek my karretjie laat diens het, kom ek agter dat iets vreemd voel. Ja, die sitplek is agtertoe gestel. Natuurlik - min mense het...
Trauma en God Anika Marais

’n Boek vol hoop

Daar is sekerlik etiketreëls wat oortree word as 'n mens 'n resensie skryf vir 'n boek waarby jyself betrokke is. Maar eintlik is dit net lastig dat ek in...

Appelsaad

“If the attention of men is directed to us, to our example, our enterprise, our energy, our success, it should be our extreme anxiety that the glorious things they...

‘n Struikelblok oppad na Stiltetyd

Soos ek terugkyk op my pad saam met die Here onthou ek hoeveel kere ek ongemaklik was om vir God te gaan kuier omdat ek skaam gekry en sleg...

’n Storie van ’n mosterdsaadjie in Johannesburg

Derick se werk is daar naby die Universiteit van Johannesburg. Die hope studente wat daagliks verby sy kantoor stap, druk swaar op sy hart. Hier is ’n groot saailand. Hier...
L'Aquila
Pretoria FM

Bekendes