Dinsdag, Januarie 28, 2020

Blogs

Die regte van ons natuur

“Wees die verandering in hierdie wêreld wat jyself wil sien” Ons kinders en kleinkinders moet steeds op ons wonderlike planeet kan vertoef.Wat doen ons om hierdie tydelike verblyf van ons...

Net Goedheid & Guns

Wel, my leuse is "net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe". Dit is hoe ek my lewe lei en my verwagtinge vir elke dag...
mamma

Mamma, een uit ‘n miljoen…

Ek skat die wêreld is net te besig vir my. Al die nuus, probleme, uitdagings en afsprake... Ek wil net vir so 'n klein rukkie vlug.
werk

Hoekom móét ons werk?

“Hoekom móét ek werk?” vra ʼn vriendin se seuntjie haar terwyl hy halfhartig die Lego bestrooide sitkamer opruim.

Voordele van klassieke musiek

Ek het grootgeword in 'n huis waarin plus minus almal musikaal is! Ek het self al my klavier eksamens klaargemaak (met lof) en is 'n musiekliefhebber van klassieke musiek, ook.

Die roudiens

Maandagoggend kry ons die tyding. Ek het dan Donderdag nog met haar gepraat! Sy het so gereeld langs my lessenaar ingeskuif en dan het ons saam-saam kreatiewe oplossings gebou vir...

Blou Vlinders

Ek het laasweek die voorreg gehad om op die heilige grond te  staan van ‘n groep ouers wat elkeen ‘n kind aan die dood afgestaan het. Dit was tydens die...

Watter pad, Here?

Partykeer kom jy by voor 'n kruispad te staan in die lewe. Een waarvoor jy geweet het jy nié voorbereid is nie. Een wat jy gehoop het nooit jou...

Begin elke oggend met Spreuke

My oggend roetine gee verseker die toon van my hele dag aan. Daarom dat ek graag die volgende vir jou wil vra.

Leer om jouself lief te hê

Deesdae is baie van ons, onsuksesvol in hierdie area. Daar is baie faktore wat in die spel kom en goeie redenasies waarom ons nie meer onsself liefhet soos wat...

Bekendes