Saterdag, April 21, 2018

SELF

Bebodderd!

Liewe Persoon, Ek dink daar is iets in die lug – of in die water, want daar is ‘n wolk van bebodderdgeit oral oor. En ja, dit het die uwe...

Week 4 van die bouery

“Ek wag vir ‘n blog oor die ontberings van bou”, laat weet my sus uit Tasmaniё . Ek besluit eers dis darem te ‘n stowwerige onderwerp waaroor niemand sal wil...

Wat is jou “ding”?

“Ons het nou agtergekom landloop is sy ding” sê die een ma vir die ander by die landloop byeenkoms. Sy fynkam die magdom kindergesiggies vir haar seun s’n. Na ’n...

Gee is nie sommer net so nie…!

Ek lees ‘n mooie ding wat die Dalai Lama gese het: “If you can..., help others! If you cannot do that, at least do not harm them.” Die Bybel sê...

Toet! Toeeeet!!!

Waar ek bly, is 'n paar plekke waar daar altyd 'n vreeslike getoet is. Ek kon nog nooit agterkom wie nou eintlik aan die geraas en geblaas deelneem nie. Wat...

Waaroor wou jy nou weer kla?

Ek kry hierdie van ‘n vriendin en ek moes dit net met julle deel (met haar toestemming). “Ons het in die week weer gaan brood uitdeel by die laerskool om...

Kinderlike gelukkigheid deur die aanraking van diere

My sensitiewe siel is nie gemaak vir hierdie gebroke wêreld nie. Hierdie wêreld waar mense diere so mishandel en waar dit vererger by die dag. Waar het dit begin en hoekom...

Wanneer ‘n boek jou aanbeveel

“That feeling you get when you see someone read a book you like…? It’s like the book is recommending the person.” My jongste herinneringe is gevul met boeke. My pa...

Lemon Creams in ‘n plastiekbakkie

Dit was teetyd in die siekeboeg van die aftreeoord.  Ek en my vriendin het by ‘n kollega gaan kuier waar sy aansterk na ‘n beroerte en eintlik ‘n rits...

Spertye is baie soos spandex

Liewe Persoon Spertye is baie soos spandex. Jy weet; daai rekkerige materiaal waarvan baaikostuums en gym-klere gemaak word…  Dink ‘n bietjie daaroor: klim jy nou na die winter in jou swart...
Padkos

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,089VolgelingeVolg
1,098IntekenaarsTeken aan
Padkos