Vrydag, Oktober 18, 2019

Sukses na mislukking

Sukses beteken om te weet wat jou doel in die lewe is en om te groei deur ander te help om jou volle potensiaal te bereik.

Jou Liefde vir Koffie en jou Finansies

Is jy baie lief vir koffie en drink sommer ‘n paar koppies op ‘n dag? Geniet jy dit om jou vriendinne vir koffie te ontmoet? Beklink jy besigheidstransaksies by ‘n...

Stel Slim Finansiële Doelwitte vir 2018

2018 is hier! ‘n Nuwe jaar met nuwe voornemens en uitdagings.

Skuld: Die Gewas wat jou Welvaart Vernietig

Die statistieke wys dat die oorgrote meerderheid van die krediet-aktiewe Suid-Afrikaners tot 75% van hulle netto salaris skuld aan krediteure. Kredietkaarte, persoonlike lenings en winkelrekeninge is van die grootste sondaars....

Begrotings: Jou Sleutel tot Finansiële Sukses

In Februarie elke jaar wag almal in spanning vir die Minister van Finansies om sy nasionale begroting bekend te maak.

Bemeester jou vrees en word betyds betaal

Dis mos maklik om geleenthede te vint om te begin bekommer oor klein dingetjies, veral as dit kom by betaling.

Jy mag nee sê

Banke is ‘n goeie voorbeeld van hoe om nee te sê, sonder enige skuld gevoel. Waarom? Want elke versoek is nie noodwendig tot die beste voordeel van hulle kliënt...

Gun sukses vir jouself en vir ander

Ek sien onlangs hoe ‘n vrou negatiewe kommentaar lewer op haar sosiale media oor die sukses wat ‘n ander vrou behaal het. Ek lees twee keer deur die kwetsende woorde...
spaar

Maklike Spaarwenke vir 2018

Die eerste maand van 2018 is verby. Januarie is gewoonlik ‘n moeilike en lang maand as dit kom by finansies.

Moet jy in eiendomme belê?

Eiendom is steeds een van die beleggings wat die beste presteer oor die langer termyn. Die voordeel van eiendombeleggings is dit bring nie net vir jou ‘n maandelikse inkomste in...
Musiek Terapie
Musiek Terapie

Bekendes