Maak aftrede sonder voldoende fondse jou bang?
Tydens my finansiële praatjies dui baie mense aan dat aftrede hulle bang maak, ongeag hulle ouderdom, geslag of beroep.
Dit kan verstaan word as mens in ag neem die statistieke...
10 Finansiële bekommernisse wat baie Suid-Afrikaners Raak
Ek het 21 finansiële praatjies gedoen gedurende Julie en Augustus 2018 en so ongeveer 1,500 mense bereik.
Sommige praatjies was as gevolg van my Mandela-dag projek en ander by vrouedag-geleenthede....
Leef jy van Betaaldag tot Betaaldag?
77% van Suid-Afrikaners het geen geld oor aan die einde van die maand nie.
Die oorgrote meerderheid van die populasie probeer letterlik net oorleef van betaaldag tot betaaldag. Wanneer die...
As armoede by die deur instap…
“As armoede by die deur instap, vlieg liefde by die venster uit” is ‘n gesegde wat gereeld in ligte luim gebruik word.
My Lewe. My geluk.
Dis 5 uur in die Bosveld. 2018 groet my met sagte roospienk strale wat agter verby grys wolke loer.
Jou Liefde vir Koffie en jou Finansies
Is jy baie lief vir koffie en drink sommer ‘n paar koppies op ‘n dag?
Geniet jy dit om jou vriendinne vir koffie te ontmoet? Beklink jy besigheidstransaksies by ‘n...
Begrotings: Jou Sleutel tot Finansiële Sukses
In Februarie elke jaar wag almal in spanning vir die Minister van Finansies om sy nasionale begroting bekend te maak.
Stel Slim Finansiële Doelwitte vir 2018
2018 is hier! ‘n Nuwe jaar met nuwe voornemens en uitdagings.
Bemeester jou vrees en word betyds betaal
Dis mos maklik om geleenthede te vint om te begin bekommer oor klein dingetjies, veral as dit kom by betaling.
Skuld: Die Gewas wat jou Welvaart Vernietig
Die statistieke wys dat die oorgrote meerderheid van die krediet-aktiewe Suid-Afrikaners tot 75% van hulle netto salaris skuld aan krediteure.
Kredietkaarte, persoonlike lenings en winkelrekeninge is van die grootste sondaars....