Dinsdag, Januarie 28, 2020

Vroue wat Glo

kersfees tyd vir gee

Kersfees is ook ʼn tyd vir gee…

“…Wat ek is, is net genade. Wat ek het, net geleen…” Hierdie lirieke uit die bekende Koos du Plessis gebed het my aan die volgende gebeurtenis laat dink wat ek met...
brood aan albei kante gebotter

Om jou brood aan albei kante gebotter te hê

Vandag laat die gesegde my dink aan die “3 tipe brode” in ons samelewing... Ons heel 1ste brood... Die “Getroude- en-in ’n Verhouding” brood: Getroude manne wat so min respek vir...

Kanker kom terug vir ’n tweede besoek – Tiana van Blerk (deel 3)

Hierdie blog wou ek nooit skryf nie en die ongelooflike realiteit van wat kanker werklik is, het my op hierdie bladsye absoluut vasgevang en emosioneel uitgeput...nee uitgemergel en meer...
goedhartigheid

Goedhartigheid wen

Natuurlik, want dis hoe dit gewoonlik werk… Net daardie dag toe ek ’n sitdown het met God en die vraag so swaar op my hart lê van “Hoekom gaan dit...

Wat is in jou hand

Daar is altyd daardie een podcast wat jou bybly, daardie een hoofstuk van ’n boek, daardie een geselsie wat jou hart so aanraak, dat jy net die daarvan kan...

Jou liggaam – ‘n tempel van God

Hierdie blog dra ek op aan die mense wat my elke aand in die gimnasium inspireer, spesifiek 3 manne wat die afgelope 2 jaar elkeen ‘n halwe mens in...

‘n Brief aan my ma

Elke kind het sekerlik al gehoor hoe hul ma sê: “Jy sal eendag verstaan wanneer jy jou eie kinders het.” Wel, nou het ek my eie en ek verstaan dinge...

Kanker trek in jou huis in – Tiana van Blerk (deel 2)

Deel 1 ›› ”Ek staan voor die glasvenster en kyk uit na Tafelberg en die besige M5 hoofpad, na die gejaag van die wêreld rondom my en mense wat oral...

In Daniël, en koning Darius, se skoene  

My tweejarige seuntjie se kinderstorieboeke het my weer van ‘n hele paar Bybelstories kom herinner, stories waarvan ek eintlik al lankal vergeet het. Een so storie is Daniël se...

Wanneer die ooievaar nooit by jou huis stop nie

Die jongman sit op die hoek van sy bed in die hoofslaapkamer in sy huis, hy is kaal bolyf met net sy swembroek aan en die deur agter hom...

Bekendes