Dinsdag, Februarie 18, 2020

Vroue wat Glo

Totale vergifnis – ‘n ma se wit kruis langs die pad vir haar 18-jarige...

Het jy al langs ‘n grootpad gery en ‘n kruis langs die pad sien staan en gewonder wie dit was, hoekom daar ‘n kruis opgerig is en wat presies...

Kanker kom terug vir ’n tweede besoek – Tiana van Blerk (deel 3)

Hierdie blog wou ek nooit skryf nie en die ongelooflike realiteit van wat kanker werklik is, het my op hierdie bladsye absoluut vasgevang en emosioneel uitgeput...nee uitgemergel en meer...

Kanker trek in jou huis in – Tiana van Blerk (deel 2)

Deel 1 ›› ”Ek staan voor die glasvenster en kyk uit na Tafelberg en die besige M5 hoofpad, na die gejaag van die wêreld rondom my en mense wat oral...

‘n Begrafnis, absolute perfeksie en “It is well with my soul”.

Die trane loop so oor my wange dat dit teen my nek afdrup en my hemp effens natmaak. Ek klou my vrou se hand vas wat langs my haar eie...

Nogstans sal ek jubel

Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie... Soos wanneer 'n motor teen 100km per uur in 'n betonmuur vasry. Jy voel...

Die regte van ons natuur

“Wees die verandering in hierdie wêreld wat jyself wil sien” Ons kinders en kleinkinders moet steeds op ons wonderlike planeet kan vertoef.Wat doen ons om hierdie tydelike verblyf van ons...

Net Goedheid & Guns

Wel, my leuse is "net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe". Dit is hoe ek my lewe lei en my verwagtinge vir elke dag...

‘n Glimlag vir jou hart

My pen was stil maar glad nie my hart nie.  Soms slurp die lewe jou op in sy warrelwind wat soms meer voel soos ‘n stofstorm van besig wees...

“Doen slegs U wil Heer, U wil met my”

Seker een van die mooiste liedjies vir my. 'n Gebed wat ek as vrou elke dag van my lewe sing en bid tot God. Ons vergeet so maklik dat alles wat...

Ek, jy.. ons!

Liefde is ’n skuilplek, ’n vaste vesting met vertroue en eerlikheid gebou. Dit is die plek waar ons veilig voel en beskermd, anders is dit niks. Wanneer twee mense bymekaar...
King Price

Bekendes