Saterdag, September 21, 2019

Sukses is ‘n Groeiproses

“Dis egter nie al nie – ons jubel selfs in ons swaarkry, want ons besef dat die swaarkry ons leer om te volhard. Op sy beurt kweek volharding betroubaarheid van...

Weerklink jou voetstappe?

Daar is min vroue wat nie van ‘n lekker pedicure hou nie, dit is ‘n groot bederf. Ek was onlangs so lekker bederf toe ek ‘n geskenkbewys vir ‘n...

Die krag van stilte

Ek was onlangs weg met vakansie.  ‘n Mens sal dink jy rus op so vakansie weg van alles af, maar ek het juis die teenoorgestelde ervaar. Ek was onrustig en...

Want Iemand was alreeds daar…

Die enigeste konstante ding in hierdie wêreld, is dat niks konstant is nie. Alles verander, seisoene verander, kinders word groot en die res van ons is permanent besig om die...

Die Taal van Liefde

“Meine Kleine” die 79 jarige kort tannetjie steek haar armpies uit en sit haar hande op my wange. Haar ogies glinster terwyl sy vriendelik verder iets in Duits babbel....

God praat direk met my?

Ek het altyd gewonder hoe presies die God van die heelal met my praat. As ek hoor mense sê:  “God het vir my dit of dat gesê” dan het ek...

Geskep vir goeie werke

Jy is God se handewerk! Ja, God het goeie werke vir jou beplan om te doen (Efesiërs 2:10) Dink bietjie daaraan….jy voel altyd so goed as jy iets vir iemand...

Sal jy vir ons ‘n blog skryf?

Die vraag kom onverwags op ‘n Saterdagoggend vanaf die enigmatiese Alta Strauss terwyl ek staan en koffie maak en die trane oor my wange stroom. Ja, ek is ‘n man...

Moenie opgee nie

Het jy al ooit gewonder HOE gee ‘n mens op? Ek het altyd gedink dit beteken net as jy wil selfmoord pleeg of so iets drasties. Party mense sê jy...

Elke dag se voortbou verander in môre se oorvloed

Ek word gereeld gevra of ek nog altyd 'n voorliefde vir draf gehad het. My antwoord is 'n definitiewe nee. Jy sien ek was seker een van die mees onsportiefste...

Bekendes