Dinsdag, Februarie 18, 2020

Vroue wat Glo

Want Iemand was alreeds daar…

Die enigeste konstante ding in hierdie wêreld, is dat niks konstant is nie. Alles verander, seisoene verander, kinders word groot en die res van ons is permanent besig om die...

Ketel

Ek het een jaar met my verjaarsdag gekla by my man ek soek ‘n ordentlike ketel. Al my ketels wat ek tot dusvêr gehad het, hou net ‘n jaar of...

Poppie

My liewe drie en ‘n half jarige, Melia, het haar geliefde, heup-aan-heup pienk poppie, met die naam ‘Poppie’ verloor… Die poppie het sy as geskenk gekry met geboorte. Hulle is...

‘n Slaappil en baie liefde

Die bord het gesê, Upington 10 km en die skoenlappers in my maag het skielik meer begin voel soos mossies se gevlieg. Ek was amper by my moontlike-hopelik-amper-hopelik-kêrel, vir ‘n...

Skatte in die donker

Die tye het verander wat die proses van foto ontwikkeling betref. Vorige jare het ons foto’s geneem met ‘n film kamera  en dit by ‘n foto winkel ingegee om ontwikkel...

Sy goedheid is ook vir jou en my

‘n Rukkie terug het daar ‘n behoorlike reënbui oor Gauteng uitgesak. Ek was nog besig met werk toe daar eweskielik ‘n papsopnat duif op die vensterbank van my kantoorvenster kom...

Droom jy nog?

Pablo Picasso het hierdie wyse woorde gespreek. "Alle kinders is met n kunstalent gebore, die probleem is, om daardie talent te behou as n volwassene." Dieselfde is van toepassing op...

Daar is goud in jou krake

Voel jy soms vol ‘krake’ en onvolmaak? So asof daar nie iets mooi uit jou gebrokenheid sal kan kom nie? ‘n Ou Japannese kuns, Kintsoegi, versteek ‘n waardevolle lewensles wat...

Gemaak om uit te staan

Ek onthou ‘n program wat ek een slag gekyk het van Dr Phil. Hy het met ‘n vrou gepraat wat aan depressie gely het. Haar dogter het vir Dr Phil...

Jou pen, jou swaard…

Ek het onlangs bokse vol joernale ontdek wat ek as kind geskryf het. Elke joernaal gevul met stories van lag, soms hartseer stories maar meer belangrik was al my drome...
King Price

Bekendes