Dinsdag, Februarie 18, 2020

Vroue wat Glo

Hy het die wêreld reeds oorwin

Ek het altyd gewonder of ek ook daardie één vers in die Bybel sal kry wat ek my gunsteling kan noem. Almal het altyd 'n gunsteling vers gehad, behalwe ek....

Totale vergifnis – ‘n ma se wit kruis langs die pad vir haar 18-jarige...

Het jy al langs ‘n grootpad gery en ‘n kruis langs die pad sien staan en gewonder wie dit was, hoekom daar ‘n kruis opgerig is en wat presies...

Aanneem staan vir Altyd

Jare gelede, op my agtiende verjaarsdag vra ek my ouers:  Soos wie lyk ek? Ek wou net weet. Net ‘n ietsie.  ‘n Trek. ‘n Oorskulp.  My krulhare. ‘n Geboortevlek.  Ek...

‘n Uitdaging saam met God

In die begin van die jaar is ek uitgedaag om een woord te kies, iets waarmee ek sukkel, en dit dan my woord vir die jaar te maak en...

‘n Tweede kans

‘n Tweede kans - My kind in die swembad, geïnspireer deur Reinhardt Boshoff Op ‘n warm Sondagoggend voor kerk, kom ‘n boodskap deur ‘messenger’ wat my vir ‘n oomblik laat...

Daar is ’n dringendheid: die Waarheid in ’n wêreld vol van opinies

Dogters van God – dit is tyd dat ons opstaan as ware “warriors” van God. Ons moet nie huiwer om ons volle wapenrusting van God aan te trek en as...

Verskille eenkant geskuif

As jy nog nie bewus is van Nehemia se verhaal nie, doen jouself ‘n guns en lees dit nou! Maar vir vandag spring ek tot by Nehemia hoofstuk 3 waar almal...

Geskep vir goeie werke

Jy is God se handewerk! Ja, God het goeie werke vir jou beplan om te doen (Efesiërs 2:10) Dink bietjie daaraan….jy voel altyd so goed as jy iets vir iemand...

‘n Begrafnis, absolute perfeksie en “It is well with my soul”.

Die trane loop so oor my wange dat dit teen my nek afdrup en my hemp effens natmaak. Ek klou my vrou se hand vas wat langs my haar eie...

Wanneer kanker aan jou voordeur klop – Tiana van Blerk (deel 1)

Ek moet iets met die lesers deel, maar dit was nie ‘n eenvoudige taak of enigsins ‘n blog wat se woorde maklik was om saam te voeg nie. Wanneer iemand...
King Price

Bekendes