Sondag, September 22, 2019

Wanneer alles nie okay is nie…

Dit is soms moeilik om met die dinge van die lewe te worstel, veral as jy in die publieke oog is. Die druk om altyd die een te wees...

Onvoorwaardelike liefde

Jy gaan in die lewe seerkry en heel moontlik gaan die vriende en familie naaste aan jou, jou die seerste maak. Hierdie les van die lewe het meeste van...

Die begeertes van jou hart!

Die begeertes van jou hart is nie net wat jy wil hê nie, maar waarom jy dit wil hê. Die begeertes van jou hart onthul wie jy is, jou...

Die probleem van menswees

Ek is vroegoggend alleen op pad vanaf Upington na Daniëlskuil vir die soveelste keer in 2018. Ek het heel opgeruimd opgestaan met die wete dat die vakansie naderkom met ‘n...

Totsiens, tot volgende jaar

“Ek is so OOR hierdie jaar. Hierdie jaar moet nou tot ’n einde kom. Ek kan doen met ’n nuwe begin, ’n nuwe jaar.” Die woorde op almal se lippe....

Het jy ’n krummel in jou bra

Ons almal kan onsself vereenselwig met Paulus wanneer hy praat van daardie doring in sy vlees, of soos my een vriendin sou sê, daardie krummel in jou bra. Kyk daardie...

Sukses is ‘n Groeiproses

“Dis egter nie al nie – ons jubel selfs in ons swaarkry, want ons besef dat die swaarkry ons leer om te volhard. Op sy beurt kweek volharding betroubaarheid van...

Dieper…

Dieper en dieper sak ons af, die blou water omvou my soos n kombers. Wat besiel my om so diep te duik? vra ek myself af. Nee, jy WIL mos...

Jy is vry

Het jy al ooit gewonder hoe die mense dit reg kry dat groot sirkus olifante stil staan met ‘n tou om hul poot? Ek het altyd gewonder hoekom breek hulle...

Sal jy vir ons ‘n blog skryf?

Die vraag kom onverwags op ‘n Saterdagoggend vanaf die enigmatiese Alta Strauss terwyl ek staan en koffie maak en die trane oor my wange stroom. Ja, ek is ‘n man...

Bekendes