Dinsdag, Junie 19, 2018

Foto's

liesel_krause_wiid_1.jpg

ʼn Pragtige boodskap oor Hemelvaart

Op 14 Mei vier gelowiges regoor die wêreld Hemelvaart. Liesel Krause-Wiid vertel dat dit as ʼn dag van blydskap en vreugde gesien word.[youtube https://www.youtube.com/watch?v=ZjojBSkXRk8]
carike.png

Carike Keuzenkamp oor haar skooldae

Onderwysers het ʼn groot invloed op kinders; daarmee sal ons almal saamstem. Carike gesels oor haar gunsteling onderwyser.[youtube https://www.youtube.com/watch?v=j362-ylLcng]
Amor_Vittone.jpg

Amor Vittone agter die kameralens

Die fotosessie vir ons Mei uitgawe was groot pret. Self Amor het besluit om fotograaf te speel. [youtube https://www.youtube.com/watch?v=pEA_nyZSGKA&w=560&h=315]
anders_orkes.jpg

Bravo kuier saam met Anders op die MSC Opera

Bravo kuier Donderdagaand, 23 April om 20:00 saam met die musiekduo, Anders, op die MSC Opera.[youtube https://www.youtube.com/watch?v=5okLDBOQ50s]Herhalings is Vrydag 14:30; Saterdag 22:30; en Sondag 02:30 
Elizma Theron

Elizma: Eli-zé ’n volle een jaar oud

Op 20 Februarie het Elizma Theron en Nico se eersteling, Eli-zé, ’n volle een jaar oud geword. Die volgende dag is daar ’n groot makietie vir Eli-zé en haar maters...
finesse.jpg

Dis soveel pret agter die skerms

Agter die skerms by ons Maart 2015 fotosessie, het Nina Swart sommer besluit om ʼn onderhoud met ons leefstylredakteur te voer.[youtube https://www.youtube.com/watch?v=mLSY-HlJgdI?list=UU5G-FLondBUexqG_uMs9DAQ]
een_tot_een.jpg

Dianne Broodryk se groot blaps op radio

Dianne sal nooit haar eerste dag as radio-omroeper vergeet nie. Sy vertel van haar grootste blaps agter die mikrofoon.[youtube https://www.youtube.com/watch?v=ri_Wr2PztbQ]
chanelle_0.jpg

Chanelle: Só bederf ek vir manlief

Chanelle is beslis passievol oor Valentynsdag. Kyk net watter oulike date-idees het sy vir ʼn romantiese aand.[youtube https://www.youtube.com/watch?v=qbF0ql87r4E]
wanda_bam.jpg

Bekendes se gunsteling aanhalings

Wanda Bam, Lise Swart en Hettie Brittz lees hulle gunsteling aanhalings en vertel hoekom dit soveel betekenis dra.[youtube https://www.youtube.com/watch?v=oyDwAaMmYBU][youtube https://www.youtube.com/watch?v=koZMJpGc1Rg][youtube https://www.youtube.com/watch?v=zzhsRPHBqhw]
june_steenkamp.jpg

June Steenkamp: Só onthou ek vir Reeva

June is deur elke mamma se grootste hartseer. Kyk hierdie hartroerende laaste boodskap aan haar dogter.[youtube https://www.youtube.com/watch?v=IOLhHK7p_Gk]
Epimax

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,256IntekenaarsTeken aan
Epimax