Saterdag, September 22, 2018

Gelukkig Getroud

video

[VIDEO] Hoe akkomodeer julle mekaar se liefdestale?

Vir Hykie en Melissa Berg gaan dit oor die klein dingetjies wat ’n groot verskil maak. Hulle deel hulle harte met ons.  

Die mooi kant van liefde

Hykie en Melissa Berg is nie net ’n gelukkige paartjie nie, hulle is ook baie sag op die oog. Ons het gaan uitvind wat hulle geheim is. Om na jou...

Elke paartjie kort ’n plan

Paartjies wat trou, glo dat hulle nugter is oor wat voorlê. Tog is dit dikwels dieselfde mense wat later skei. ’n Strategiese plan is die oplossing. Almal is dit eens:...

Sien probleme in julle verhouding betyds raak

Op die oog af seil julle huweliksbootjie op kalm water. Maar pasop! Daar is dalk ’n paar waarskuwingstekens wat julle miskyk. Hoeveel Hollywood-films het ons nie al gesien waarin die...

Praat, al maak dit seer

Anél en Dewald Wasserfall weet dat goeie kommunikasie belangrik is vir hulle huwelik, en dat die geheim daarin lê om openhartig te praat, selfs oor moeilike onderwerpe. Niemand sal stry...
Gretha Wiid

Geld kan jou huwelik laat bloei

Almal weet geld moenie alles in die lewe wees nie; tog is finansiële bekommernis een van die groot dinge wat slapelose nagte kan veroorsaak. Daar is ’n mooi gesegde wat...
video

[VIDEO] Moenie te ernstig raak oor die klein dinge nie

Sorteer meningsverskille in ’n japtrap uit – Anél en Dewald Wasserfall deel hul raad met lesers.

Wat hy nié vir jou sê nie

Volgens die spreekwoord kan dit wat jy nie weet nie, jou nie seermaak nie. Dalk is dit waarom paartjies mekaar nie altyd alles vertel nie. ’n Verhouding is nogal soos...

So bly ons intiem gelukkig

ZETSKE en ALTUS THEART is een van ons gunstelingglanspaartjies. Al lyk dit asof hulle intimiteit uitstraal, weet hulle dat dit harde werk verg. Die handhawing van ’n intieme verhouding met...
video

[VIDEO] Kies om julle huwelik te beskerm

Kies om jou wingerd teen die jakkalse te beskerm. As jy elke dag ’n boom in jou wingerd plant, kan die jakkalse maar kom! Gretha Wiid, huwelikskenner Kliek hier vir meer...
Du Preez Stoltz

Bekendes

105,385AanhangersLike
8,761VolgelingeVolg
10,167VolgelingeVolg
1,548IntekenaarsTeken aan
Du Preez Stoltz