Maandag, September 16, 2019

[VIDEO] ’n Vrou begeer dat haar maat geestelik sal lei

Daar gebeur iets in ’n vrou se hart as haar man naby aan die Here leef. ’n Huwelik lyk ánders wanneer hy die geestelike leiding neem, sy eggenoot opdra in...
baklei_wen.jpg

Baklei reg sodat albei wen

Julle mag soms verskil, maar onthou, as jy elke keer die argument móét wen, gaan jy dalk later jou maat se liefde en respek verloor. Julle mag soms verskil, maar...
video

[VIDEO] Kies om julle huwelik te beskerm

Kies om jou wingerd teen die jakkalse te beskerm. As jy elke dag ’n boom in jou wingerd plant, kan die jakkalse maar kom! Gretha Wiid, huwelikskenner Kliek hier vir meer...

Maak jou huwelik jou moeg?

Jy wonder of jou man jou regtig liefhet en of julle ooit moes getrou het. Is jy – of jou huwelik – dalk besig om uit te brand? Jy wonder...
Gretha Wiid

Geld kan jou huwelik laat bloei

Almal weet geld moenie alles in die lewe wees nie; tog is finansiële bekommernis een van die groot dinge wat slapelose nagte kan veroorsaak. Daar is ’n mooi gesegde wat...

Dink anders oor baklei

Chantelle en John Owens is nie skaam om te erken dat hulle soms vassit nie, dit is tog deel van die huwelik. Vir hulle is dit egter belangrik om...

Doen moeite met mekaar

Harde werk en opoffering is wat ’n huwelik sterk hou, maar ’n spesiale tradisie kan intimiteit in ’n verhouding bring. So glo Johan en Lulu Scholtz. Die huwelik is ’n...
Hykie Berg

Vul mekaar aan al verskil julle

Al is jy hoe lief vir jou wederhelf, is daar maar altyd persoonlikheidsverskille in ’n huwelik. Melissa en Hykie Berg vertel hoe hulle mekaar akkommodeer.   GRATIS E-BOEK Elke vrou se klein...
video

[VIDEO] Weet wat jou maat nodig het

As jy jou maat se liefdestaal ken, blom jou huwelik. Gretha Wiid vertel jou hoe. Gretha Wiid, huweliksgroei, seksualiteit en tieners Kliek hier vir meer videos en artikels deur Gretha.  
Nathanya van Zyl Chapman

[OUDIO] Hoe lank jy moet wag voor jy trou?

Muisneste met Nathanya van Zyl Chapman, oor hoe lank lank genoeg is om te wag in jou verhouding voordat julle besluit om te trou.  

Bekendes