Maandag, Januarie 22, 2018

Artikels

Maak jou huwelik jou moeg?

Jy wonder of jou man jou regtig liefhet en of julle ooit moes getrou het. Is jy – of jou huwelik – dalk besig om uit te brand? Jy wonder...
baklei_wen.jpg

Baklei reg sodat albei wen

Julle mag soms verskil, maar onthou, as jy elke keer die argument móét wen, gaan jy dalk later jou maat se liefde en respek verloor. Julle mag soms verskil, maar...
sukses

Klim saam na sukses

Agter elke suksesvolle man staan ’n ewe suksesvolle vrou. Jy ondersteun jou man in alles wat hy doen. Maar onthou, jy is ook ’n mens in eie reg. Agter elke...
getroud

Groot foute wat getroudes maak

Die dag as jy trou, glo jy dat julle nooit dieselfde foute as ander paartjies sal maak nie, maar julle sal waarskynlik – en julle moet daaruit leer. Die dag...
huwelik

Getroud wees verg harde werk

Die huwelik is die wonderlikste verhouding waarin jy kan wees. Hoe maak jy seker dat dit nie ʼn ontnugtering is nie? Die huwelik is die wonderlikste verhouding waarin jy kan...
gelukkige huwelik

Doen jý dinge anders vir julle geluk

Jy weet teen dié tyd dat jou man dinge op sy eie manier doen. Tog kan jý julle verhouding in ’n nuwe rigting stuur. Jy weet teen dié tyd dat...
gesels

Maak tyd vir gesels

Die lewe is besig en ons kan nie bloot reageer op mekaar se behoeftes nie. Ons moet bewustelik betrokke wees in ons huwelik en kies om sinvol met mekaar...
man_taal.jpg

Praat man-taal: 3 maniere om hom te hoor

Ken jy daardie gevoel wanneer jy vir die man in jou lewe vra wat hy voel en hy sê: “Um ... koud ... bietjie honger?” Hier is vier maniere...
huwelik

As jy probeer om sy ma te wees...

Jy dink almal se geluk hang van jou af. So, jý besluit waar julle vakansie gaan hou en hoeveel geld julle kan uitgee. Maar sal jou man dit aanvaar? Jy...
johan_stemme.jpg

Val jy jou man in die rede?

Johan Stemmet het deur die jare met talle vroue op die kassie gepraat... Natuurlik het hulle hom in die rede geval – sommige het hom sommer in die rede...

Bekendes

104,319AanhangersLike
8,637VolgelingeVolg
9,887VolgelingeVolg
928IntekenaarsTeken aan