Maandag, September 16, 2019
baklei_wen.jpg

Baklei reg sodat albei wen

Julle mag soms verskil, maar onthou, as jy elke keer die argument móét wen, gaan jy dalk later jou maat se liefde en respek verloor. Julle mag soms verskil, maar...
sukses

Klim saam na sukses

Agter elke suksesvolle man staan ’n ewe suksesvolle vrou. Jy ondersteun jou man in alles wat hy doen. Maar onthou, jy is ook ’n mens in eie reg. Agter elke...
getroud

Groot foute wat getroudes maak

Die dag as jy trou, glo jy dat julle nooit dieselfde foute as ander paartjies sal maak nie, maar julle sal waarskynlik – en julle moet daaruit leer. Die dag...

Bekendes