Saterdag, Oktober 19, 2019
Nathanya van Zyl Chapman

“Lank het ek verkeerd gekies”

Niks, glo Nathanya van Zyl Chapman, maak so seer soos ’n gebroke hart nie. Juis daarom het dit haar roeping geword om ander dié pyn te spaar. Huis koop, kar...
video

Muisneste!

Nathanya van Zyl Chapman is verantwoordelik vir Muisneste en gee raad vir jong, enkellopende vroue. Kliek op voelgoed.co.za/muisneste vir video’s. Nathanya van Zyl Chapman, Muisneste Kliek hier vir meer videos en artikels...
die een

Bestaan “die een”?

Ons het seker almal al gewonder of daar iets is soos “die een vir my”. Die liedjies waarna ons luister, die movies waarna ons kyk en die boekewat ons lees,...
video

50/50?

50% van jou is nie genoeg vir ’n suksesvolle huwelik of verhouding nie. Nathanya van Zyl Chapman, Muisneste Kliek hier vir meer videos en artikels deur Nathanya.   
Musiek Terapie
Musiek Terapie

Bekendes