Maandag, Januarie 22, 2018

Bekendes

Franco Smith

Nader aan mekaar in onseker tye

Die spanning van onsekerheid kan paartjies uitmekaar laat dryf. Cheetah-afrigter Franco Smith en sy vrou, Tania, vertel hoe hulle mekaar ondersteun wanneer die toekoms nie voorspel kan word nie.   GRATIS...
Hykie Berg

Vul mekaar aan al verskil julle

Al is jy hoe lief vir jou wederhelf, is daar maar altyd persoonlikheidsverskille in ’n huwelik. Melissa en Hykie Berg vertel hoe hulle mekaar akkommodeer.   GRATIS E-BOEK Elke vrou se klein...
Jannie Putter

Wat gelukkige paartjies doen

Soms is dit klein dingetjies wat ’n huwelik van gewoon na gelukkig verander. Jannie en Tertia Putter deel hulle geheime na meer as twee dekades saam.   GRATIS E-BOEK Boosters en Busters...
Andries Vermeulen

Ontdek weer die kind in julle

“Daar is niks soos humor om ’n verhouding weer hoop te gee nie,” meen komediant Andries Vermeulen. Hy en Rieta verklap hoe hulle die speelsheid in hulle huwelik aan...
Jakkie Louw

Bly steeds “ek” binne die “ons”

In ’n verhouding ontstaan daar dikwels ’n “paartjie-identiteit”. Ongelukkig verloor mense hulleself in die proses. Jakkie en Anel Louw vertel hoe hulle die balans behou. In ’n verhouding ontstaan daar...
Riaan van Rensburg

Wie doen wat… en bly getroud

Huishoudelike take is daardie goed wat niemand wil doen nie, maar wat tog gedoen moet word. Musikant Riaan van Rensburg en sy Christina doen dit so.   GRATIS Ontdek die geheim om...
andre_venter.jpg

Liefde wat blom

Sonder ’n stewige fondament stort ’n gebou ineen. Oud-Romanz-lid André Venter en sy Alphia vertel hoe hulle hul huweliksgebou staande hou. GRATIS Kliek en laai jou gratis e-boeke (Lyfslim vir Seuns...
Waldemar Schultz

Wees jou maat se grootste ondersteuner

Is jy jou maat se grootste ondersteuner of laat jy sukses ongesiens verbygaan? Waldemar Schultz en Ira Blanckenberg vertel hoe hulle mekaar se prestasies vier. GRATIS Kliek hier en laai 6...
Lika Berning

So versoen ons, ons families

Aan die een kant is daar die kunstenaars. Die ander kant bestaan uit wetenskaplikes. Lika en Clyde Berning vertel hoe hulle hierdie twee families versoen. Aan die een kant is...
Nicola Hanekom en Grant Swanby

“Ons bou, ons breek nie”

Selfs al werk, leef en speel die akteurs Nicola (gebore Hanekom) en Grant Swanby heeldag saam, kan hulle steeds nie genoeg van mekaar kry nie. Selfs al werk, leef en...

Bekendes

104,319AanhangersLike
8,637VolgelingeVolg
9,888VolgelingeVolg
928IntekenaarsTeken aan