Woensdag, September 18, 2019
Gretha Wiid

Die naakte waarheid oor affairs

Tyd, ervaring en ander paartjies se stories het my geleer hoe baie wanopvattings daar oor buite-egtelike verhoudings bestaan. Ek het as jonggetroude vrou ’n tannie vermanend hoor sê: “Die pad...
Gretha Wiid

Gebeur goeie seks dan net in die flieks?

Hoe wonderlik as ons elke aand sweet-sweet in mekaar se arms kon lê: bevredig in hart, siel en lyf langs die liefde van jou lewe... Ongelukkig gebeur dit net in...
Gretha Wiid

Weet wat jou maat nodig het

Daar is min dinge wat ’n mens so moedeloos kan maak soos ’n verwagting of begeerte wat nie beantwoord word nie – so ook in ’n huwelik. Wanneer jy lank...

Moenie opgee oor een slegte seisoen nie

Geen tuin is altyd groen en geen boom het altyd blare nie. Seisoene bring verandering wat nie altyd lekker is nie, maar dis broodnodig. Geen huwelik beleef net bloeisels en...

Ware intimiteit is die gom van ’n huwelik

Intimiteit word dalk deur die meeste mense gesien as iets wat jy agter ’n toe deur in die arms van jou geliefde ervaar. Die waarheid is egter dat intimiteit...

Jy kan jou maat vergewe

In ʼn huwelik moet ons gereeld sê ons is jammer en vergewe – soms vir klein dingetjies, maar by tye ook vir baie groot, pynlike en traumatiese dinge. Die huwelik...

Werk aan jou belofte aan jou maat

Ons ken huwelikskontrakte, maar verstaan te min van die belofte tussen ’n man en ’n vrou. Dit is dikwels die verlore skakel in huwelike vandag. As jy mooi luister en kyk,...
Gretha Wiid

Geld kan jou huwelik laat bloei

Almal weet geld moenie alles in die lewe wees nie; tog is finansiële bekommernis een van die groot dinge wat slapelose nagte kan veroorsaak. Daar is ’n mooi gesegde wat...

Seks is baie meer as tegniek

As seks so maklik was soos ’n blote eenwording van twee liggame, sou ons sekerlik minder boeke en raad oor hierdie onderwerp nodig gehad het. Seks is baie meer as...

Onbenullighede steel maklik julle vreugde

As jy lank genoeg getroud is, weet jy die gesegde van klein jakkalsies wat ’n wingerd kan verniel, is waar. Kies om julle huwelik te beskerm. Die probleem, soos met...

Bekendes