Saterdag, September 21, 2019
video

[VIDEO] Die waardering wat jy wil hê

As ons nie die konsep van spanwerk snap nie, gaan ons altyd oorwerk, oorweldig en wrewelrig in die huwelik voel. Gretha Wiid, huwelikskenner Kliek hier vir meer videos en artikels deur...
video

[VIDEO] Sit die ‘spark’ weer terug in jou huwelik

Hoe is dit moontlik om aanvanklik so verlief te wees en dan later op so ’n dooierige plek uit te kom? Gretha Wiid, huwelikskenner Kliek hier vir meer videos en artikels...
video

[VIDEO] Is mans vandag nog regtig die hoof van die huis?

’n Man wat sy vrou liefhet en haar ’n prioriteit maak in sy lewe, en, soos Jesus, sy eie wil en lewe neerlê voor die Vader – só ’n...
video

[VIDEO] Geld, God en jou huwelik

God sal nie jou finansies seën ten koste van jou huwelik nie. Gretha Wiid, huwelikskenner Kliek hier vir meer videos en artikels deur Gretha.
video

[VIDEO] My man wil nie oor issues praat nie

Ons is doodbang om ontbloot te word voor ander en glo dat ons eie huweliksprobleme niks met ander mense te doen het nie. Gretha Wiid, huwelikskenner Kliek hier vir meer videos...
Gretha Wiid

[VIDEO] Om gehoor te word laat jou belangrik voel

Die dag as ons besluit om ’n saak deur te praat, kom daar net bonusse!
Gretha Wiid

[VIDEO] Het jou selfoon jou huwelik gesteel?

So wonderlik as wat jou foon is om jou met ander mense in aanraking te bring, bly die belangrikste deel van menswees steeds lyf-, oog- en hartskontak. Tegnologie is...
video

[VIDEO] Maak jou maat ‘n prioriteit

As jy mooi luister en kyk, sal jy gou agterkom hoe baie van ons verhoudinge is gebaseer op voorwaardes. Ek hoor te gereeld hoe mense liefde en respek teen mekaar...

[VIDEO] ’n Vrou begeer dat haar maat geestelik sal lei

Daar gebeur iets in ’n vrou se hart as haar man naby aan die Here leef. ’n Huwelik lyk ánders wanneer hy die geestelike leiding neem, sy eggenoot opdra in...
Gretha Wiidvideo

[VIDEO] Die naakte waarheid oor affairs

Gretha Wiid praat reguit oor ontrouheid en die mites wat mense glo. Gretha Wiid, huweliksgroei, seksualiteit en tieners Kliek hier vir meer videos en artikels deur Gretha.

Bekendes