Sondag, September 22, 2019
video

[VIDEO] Intimiteit is baie meer as romanse

Intimiteit is om jou maat se hart te sien. Hoor wat sê Gretha Wiid oor die gom wat huwelike aanmekaar hou. Gretha Wiid, huwelikskenner Kliek hier vir meer videos en artikels...
Gretha Wiid

[VIDEO] Het jou selfoon jou huwelik gesteel?

So wonderlik as wat jou foon is om jou met ander mense in aanraking te bring, bly die belangrikste deel van menswees steeds lyf-, oog- en hartskontak. Tegnologie is...
Gretha Wiidvideo

[VIDEO] Die naakte waarheid oor affairs

Gretha Wiid praat reguit oor ontrouheid en die mites wat mense glo. Gretha Wiid, huweliksgroei, seksualiteit en tieners Kliek hier vir meer videos en artikels deur Gretha.
Gretha Wiid

[VIDEO] Om gehoor te word laat jou belangrik voel

Die dag as ons besluit om ’n saak deur te praat, kom daar net bonusse!
video

[VIDEO] Maak jou maat ‘n prioriteit

As jy mooi luister en kyk, sal jy gou agterkom hoe baie van ons verhoudinge is gebaseer op voorwaardes. Ek hoor te gereeld hoe mense liefde en respek teen mekaar...
video

[VIDEO] Geld, God en jou huwelik

God sal nie jou finansies seën ten koste van jou huwelik nie. Gretha Wiid, huwelikskenner Kliek hier vir meer videos en artikels deur Gretha.
video

[VIDEO] Moenie jouself met gister se kettings boei nie

Ongeag wat gebeur het, vergifnis is moontlik. Vergifnis beteken nie noodwendig dat die huwelik die seer sal oorleef en sal herstel nie. As ons egter kies om te veg vir ons...
video

[Mentorklas VIDEO] Wees getroud met jou beste vriend

Ons weet hoe maklik dit is om in ’n verhoudingsgroef te verval – roetines, uitdagings, kinders, oorlewing, rekeninge, letterlik: opstaan, werk, oorleef, eet, slaap en herhaal. En voor jy jou...
video

[VIDEO] Weet wat jou maat nodig het

As jy jou maat se liefdestaal ken, blom jou huwelik. Gretha Wiid vertel jou hoe. Gretha Wiid, huweliksgroei, seksualiteit en tieners Kliek hier vir meer videos en artikels deur Gretha.  
video

[VIDEO] Sit die ‘spark’ weer terug in jou huwelik

Hoe is dit moontlik om aanvanklik so verlief te wees en dan later op so ’n dooierige plek uit te kom? Gretha Wiid, huwelikskenner Kliek hier vir meer videos en artikels...

Bekendes