Vrydag, November 15, 2019

Gelukkig Getroud

Wees sensueel net vir hom

Sien jy jouself deesdae net as ma, huishoudster of gasvrou? Kom geleidelik uit jou groef en word weer jou man se minnares! “Seks is nie die belangrikste in ’n huwelik...

Maak tyd om te speel

Wat is die verskil tussen ’n goeie verhouding en ’n voortreflike een? Die hoeveelheid pret en humor wat julle deel, maak die verskil! As een (of albei) van julle gedurig...

‘n Liefdesuitdaging VIR JOU (EN HOM)

Julle skeep mekaar af, want julle is besig. Klein irritasies laat julle dan uitmekaar dryf. Aanvaar hierdie uitdaging en kry julle vonk terug! As ons ’n nuwe motor koop, pas...

Skep ’n wegkomkans vir julle twee

As die motor ’n diens nodig het, dink ons nie twee keer nie, maar as dit by ons huwelik kom, is ons suinig. Die vonke spat net as julle verskil,...

Elke paartjie kort ’n plan

Paartjies wat trou, glo dat hulle nugter is oor wat voorlê. Tog is dit dikwels dieselfde mense wat later skei. ’n Strategiese plan is die oplossing. Almal is dit eens:...

Sien probleme in julle verhouding betyds raak

Op die oog af seil julle huweliksbootjie op kalm water. Maar pasop! Daar is dalk ’n paar waarskuwingstekens wat julle miskyk. Hoeveel Hollywood-films het ons nie al gesien waarin die...

Wat hy nié vir jou sê nie

Volgens die spreekwoord kan dit wat jy nie weet nie, jou nie seermaak nie. Dalk is dit waarom paartjies mekaar nie altyd alles vertel nie. ’n Verhouding is nogal soos...

Wat jou man se hartsnare roer

  Ons Evasgeslag kan gou vinger wys, maar weet ons werklik wat die manne wil hê? Hier is ’n paar verrassende antwoorde. Hoe gebeur dit dat twee mense op ’n dag...

Kan dié huwelik gered word?

Zanel is jonk getroud met ’n man 10 jaar ouer as sy. Sy was nie seker of die huwelik sou werk nie, maar dit het! Zanel* se storie Ek het vroeg...

As jou man nie sy kant bring nie

By die werk jaag die baas jou rond en by die huis voel dit asof jy alles alleen moet doen. Kry jou man só betrokke. Dit was ’n rowwe dag...
L'Aquila
Pretoria FM

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!