Woensdag, Mei 27, 2020

HUWELIK

Maak tyd om te speel

Wat is die verskil tussen ’n goeie verhouding en ’n voortreflike een? Die hoeveelheid pret en humor wat julle deel, maak die verskil! As een (of albei) van julle gedurig...

Wat gelukkige paartjies doen

Soms is dit klein dingetjies wat ’n huwelik van gewoon na gelukkig verander. Jannie en Tertia Putter deel hulle geheime na meer as twee dekades saam.  “Waarom kan jý nie...
hom verander

As ek hom kon verander!

Binne die eerste maande het jy al besef jou maat het gewoontes wat jou pla. Deesdae voel dit egter of hy jou teen die mure uitdryf! Hy kan eenvoudig nie...

Kan dié huwelik gered word?

Zanel is jonk getroud met ’n man 10 jaar ouer as sy. Sy was nie seker of die huwelik sou werk nie, maar dit het! Zanel* se storie Ek het vroeg...

Vergeet van “ek”, dis “ons”

Al ooit gewonder waarom julle meer soos opponente in ’n bokskryt as vennote in ’n huwelik voel? Die oplossing is – verstaan mekaar, en vier dan julle verskille! As ’n...

Hoe lank jy moet wag voor jy trou?

Muisneste met Nathanya van Zyl Chapman, oor hoe lank lank genoeg is om te wag in jou verhouding voordat julle besluit om te trou. Nathanya van Zyl Chapman, Muisneste Kliek hier...

Hoekom irriteer ons mekaar so?

Klein jakkalsies begin meteens oral kop uitsteek. Selfs die manier waarop hy sy koffie in die oggend afsluk, kan jou grensloos irriteer. Hoekom nou skielik? Huweliksberaders glo as paartjies mekaar...

Kan rusie goed wees vir julle?

Konflik is nie noodwendig sleg nie, trouens, dit kan julle verhouding laat verdiep. Dis egter belangrik om by die reëls te hou wanneer julle verskil. Getroudwees kan jou beste én...
Hennie Jacobs

Om te lag en te huil

Die akteur en sanger Hennie Jacobs, wat die rol van Diederik in 7de Laan vertolk, weet humor in ’n huwelik is onontbeerlik, maar dat lighartigheid en erns hand aan...

Dink saam oor julle drome

Almal trou met die ideaal van ’n gelukkige huwelik, maar sonder ’n duidelike plan. Later voel jy dat iets kort en blameer jou maat daarvoor. Jy vermoed al ’n rukkie...

Bekendes

error: Inhoud Is Beskerm!!