Vrydag, Oktober 18, 2019

Doen moeite met mekaar

Harde werk en opoffering is wat ’n huwelik sterk hou, maar ’n spesiale tradisie kan intimiteit in ’n verhouding bring. So glo Johan en Lulu Scholtz. Die huwelik is ’n...

Elke paartjie kort ’n plan

Paartjies wat trou, glo dat hulle nugter is oor wat voorlê. Tog is dit dikwels dieselfde mense wat later skei. ’n Strategiese plan is die oplossing. Almal is dit eens:...

Praat, al maak dit seer

Anél en Dewald Wasserfall weet dat goeie kommunikasie belangrik is vir hulle huwelik, en dat die geheim daarin lê om openhartig te praat, selfs oor moeilike onderwerpe. Niemand sal stry...
video

[VIDEO] Moenie te ernstig raak oor die klein dinge nie

Sorteer meningsverskille in ’n japtrap uit – Anél en Dewald Wasserfall deel hul raad met lesers.

Seks is baie meer as tegniek

As seks so maklik was soos ’n blote eenwording van twee liggame, sou ons sekerlik minder boeke en raad oor hierdie onderwerp nodig gehad het. Seks is baie meer as...
Gretha Wiid

Die waardering wat jy wil hê

As daar een ding is waaroor vroue boekdele kan skryf, is dit waardering. Dit lê in ons dogtertjie-harte. Ons wil geliefd wees en waardeer word.

Skep ’n wegkomkans vir julle twee

As die motor ’n diens nodig het, dink ons nie twee keer nie, maar as dit by ons huwelik kom, is ons suinig. Die vonke spat net as julle verskil,...
video

[VIDEO] Is mans vandag nog regtig die hoof van die huis?

’n Man wat sy vrou liefhet en haar ’n prioriteit maak in sy lewe, en, soos Jesus, sy eie wil en lewe neerlê voor die Vader – só ’n...
video

[VIDEO] Geld, God en jou huwelik

God sal nie jou finansies seën ten koste van jou huwelik nie. Gretha Wiid, huwelikskenner Kliek hier vir meer videos en artikels deur Gretha.
Gretha Wiid

Wie is regtig die baas?

Sommige mense glo dat ’n onderdanige vrou geen reg tot ’n opinie het nie en party verwar selfs die “hoof” van die huis met die “baas”. Kontroversieel of nie –...
Musiek Terapie
Musiek Terapie

Bekendes