Vrydag, Oktober 18, 2019

Maak jou huwelik jou moeg?

Jy wonder of jou man jou regtig liefhet en of julle ooit moes getrou het. Is jy – of jou huwelik – dalk besig om uit te brand? Jy wonder...

Wat jou man se hartsnare roer

  Ons Evasgeslag kan gou vinger wys, maar weet ons werklik wat die manne wil hê? Hier is ’n paar verrassende antwoorde. Hoe gebeur dit dat twee mense op ’n dag...

Wees sensueel net vir hom

Sien jy jouself deesdae net as ma, huishoudster of gasvrou? Kom geleidelik uit jou groef en word weer jou man se minnares! “Seks is nie die belangrikste in ’n huwelik...
Franco Smith

Nader aan mekaar in onseker tye

Die spanning van onsekerheid kan paartjies uitmekaar laat dryf. Cheetah-afrigter Franco Smith en sy vrou, Tania, vertel hoe hulle mekaar ondersteun wanneer die toekoms nie voorspel kan word nie.   GRATIS...
Gretha Wiid

Onmin oor stokperdjies

Huwelikskenner: Gretha Wiid Huweliksmaats het stokperdjies nodig soos visse water nodig het. Daarsonder kan ons lewe maar saai wees, sonder opwinding en uitdagings. Maak net seker daar is balans, en...

Gretha Wiid: Bedreig sosiale media julle verhouding?

As kind het jy gesing: “Pasop kleine ogies, waar jul kyk... pasop kleine oortjies, wat jul hoor ...” min wetend dat dit eendag in huweliksverhoudings ook gaan geld. Charles Spurgeon,...

Wees sy ondersteuner

Besigheidsvrou en voormalige Mevrou Suid-Afrika, LYNNÉ DE JAGER, en manlief, WILHELM, weet wat dit beteken om mekaar deur dik en dun by te staan. Om jou huweliksmaat te ondersteun en...

Doen moeite met mekaar

Harde werk en opoffering is wat ’n huwelik sterk hou, maar ’n spesiale tradisie kan intimiteit in ’n verhouding bring. So glo Johan en Lulu Scholtz. Die huwelik is ’n...
Jannie Putter

Wat gelukkige paartjies doen

Soms is dit klein dingetjies wat ’n huwelik van gewoon na gelukkig verander. Jannie en Tertia Putter deel hulle geheime na meer as twee dekades saam.   GRATIS E-BOEK Boosters en Busters...

Alleen net so belangrik soos saam

Anel en James Alexander sit al 15 jaar lank in die regisseurstoel van hulle eie huweliksfilm. Hulle is ’n wenspan soos min, maar die geheim lê vir hulle daarin...
Musiek Terapie
Musiek Terapie

Bekendes