Maandag, September 16, 2019
baklei_wen.jpg

Baklei reg sodat albei wen

Julle mag soms verskil, maar onthou, as jy elke keer die argument móét wen, gaan jy dalk later jou maat se liefde en respek verloor. Julle mag soms verskil, maar...
Franco Smith

Nader aan mekaar in onseker tye

Die spanning van onsekerheid kan paartjies uitmekaar laat dryf. Cheetah-afrigter Franco Smith en sy vrou, Tania, vertel hoe hulle mekaar ondersteun wanneer die toekoms nie voorspel kan word nie.   GRATIS...
Greha Wiid

Wen hom met jou woorde

Huwelikskenner: Gretha Wiid Vroue wil graag hê hulle mans moet voortdurend bou aan ’n verhouding met die kinders. Baie pa’s wil, maar weet eenvoudig nie hoe nie. Kom ons wees eerlik:...
Gretha Wiid

Hoop na ’n affair

Huwelikkenner: Gretha Wiid As jou huwelik al ontrouheid moes trotseer, weet jy dis een van die seerste dinge in die lewe. Maar daar is hoop – dis moeilik, maar moontlik. Ek...
Hykie Berg

Vul mekaar aan al verskil julle

Al is jy hoe lief vir jou wederhelf, is daar maar altyd persoonlikheidsverskille in ’n huwelik. Melissa en Hykie Berg vertel hoe hulle mekaar akkommodeer.   GRATIS E-BOEK Elke vrou se klein...
sukses

Klim saam na sukses

Agter elke suksesvolle man staan ’n ewe suksesvolle vrou. Jy ondersteun jou man in alles wat hy doen. Maar onthou, jy is ook ’n mens in eie reg. Agter elke...
Gretha Wiid

[VIDEO] Het jou selfoon jou huwelik gesteel?

So wonderlik as wat jou foon is om jou met ander mense in aanraking te bring, bly die belangrikste deel van menswees steeds lyf-, oog- en hartskontak. Tegnologie is...
Gretha Wiid

Onmin oor stokperdjies

Huwelikskenner: Gretha Wiid Huweliksmaats het stokperdjies nodig soos visse water nodig het. Daarsonder kan ons lewe maar saai wees, sonder opwinding en uitdagings. Maak net seker daar is balans, en...
Jannie Putter

Wat gelukkige paartjies doen

Soms is dit klein dingetjies wat ’n huwelik van gewoon na gelukkig verander. Jannie en Tertia Putter deel hulle geheime na meer as twee dekades saam.   GRATIS E-BOEK Boosters en Busters...
getroud

Groot foute wat getroudes maak

Die dag as jy trou, glo jy dat julle nooit dieselfde foute as ander paartjies sal maak nie, maar julle sal waarskynlik – en julle moet daaruit leer. Die dag...

Bekendes