Saterdag, Oktober 19, 2019

As jou man nie sy kant bring nie

By die werk jaag die baas jou rond en by die huis voel dit asof jy alles alleen moet doen. Kry jou man só betrokke. Dit was ’n rowwe dag...
Nathanya van Zyl Chapman

“Lank het ek verkeerd gekies”

Niks, glo Nathanya van Zyl Chapman, maak so seer soos ’n gebroke hart nie. Juis daarom het dit haar roeping geword om ander dié pyn te spaar. Huis koop, kar...
Gretha Wiid

[VIDEO] Gretha Wiid: Hoe vertrou ek weer na ‘n affair?

Ek weet uit eie ondervinding dat twee mense wat regtig lief is vir mekaar, opreg jammer is en by die wortel van die probleem uitkom, ’n sterker huwelik kan...
video

50/50?

50% van jou is nie genoeg vir ’n suksesvolle huwelik of verhouding nie. Nathanya van Zyl Chapman, Muisneste Kliek hier vir meer videos en artikels deur Nathanya.   
video

[VIDEO] Maak jou maat ‘n prioriteit

As jy mooi luister en kyk, sal jy gou agterkom hoe baie van ons verhoudinge is gebaseer op voorwaardes. Ek hoor te gereeld hoe mense liefde en respek teen mekaar...
huwelik

Moet jy hom vashou of ruimte gee?

Haat jy dit as jou man alleen sy eie ding wil doen? Of pla sy besitlikheid jou? Dalk lê die oplossing in sy ouerhuis. Elke kind beleef sy of haar...
die een

Bestaan “die een”?

Ons het seker almal al gewonder of daar iets is soos “die een vir my”. Die liedjies waarna ons luister, die movies waarna ons kyk en die boekewat ons lees,...

Só lyk die rolle in ons huwelik

Rolanda Marais Malherbe en haar man, Jozua, weet nie net hoe die rolverdeling van ’n film werk nie, maar ook hoe om die verskillende rolle in hulle huwelik te...

Seks is baie meer as tegniek

As seks so maklik was soos ’n blote eenwording van twee liggame, sou ons sekerlik minder boeke en raad oor hierdie onderwerp nodig gehad het. Seks is baie meer as...
Gretha Wiid

Weet wat jou maat nodig het

Daar is min dinge wat ’n mens so moedeloos kan maak soos ’n verwagting of begeerte wat nie beantwoord word nie – so ook in ’n huwelik. Wanneer jy lank...
Musiek Terapie
Musiek Terapie

Bekendes