Woensdag, Februarie 19, 2020

Huis, ens

Tjoppies met geroosterde groente

Tjops met geroosterde groente.

Tamari-en-Peppadew™ -maalvleis

5 min. + gaarmaak 15 min. 4–5 mense BESTANDDELE 1 e olyfolie 3 sprietuie, opgekap (insluitend die blare) 700 g ekstra maer maalvleis 400 g groenbone 2 t woestyn- of pienk sout 2 t origanum 2 e paprika,...

Stokvis met soetrissie en pynappel

5 min. + gaarmaak: 30 min. 5-6 mense BESTANDDELE 800 g (1 boks) gevriesde stokvisfilette 1 medium rooi-ui ’n halwe geel soetrissie ’n kwart vars pynappel, in stukkies gesny 1 e olyfolie 1 t woestynsout of pienk...

Pynappel- en Soetrissie Hoendersosaties

BESTANDDELE: 2 Pynappels 2 Soetrissie 2 Rooi Uie 2 Teelepels Paprika 2 Teelepels Cayenne Speserye 2kg Hoender 8 Eetlepels Heuning 1 Teelepel Oreganum Sout en Peper 250ml Water 15ml Olyf Olie METODE: 1. Begin deur die hoender, pynappel, soetrissie en uie in...

Romerige knoffelfonduesous

5 min. + gaarmaak: 10-15 min. 4-6 mense BESTANDDELE 1 e olyfolie 2 blikkies botterboontjies gedreineer en fyngemaak 1 L onversoete amandelmelk 1 t vars knoffel, opgehoop 2 t uiepoeier 2 t woestynsout of pienk sout ½ t...
koeskoes

Hoender met mango-koeskoes

Hoender met mango-koeskoes.

Gebak met poedingperskes en bloubessies

15 min. + baktyd 25-30 min. 1 groot gebak BESTANDDELE 6 poedingperskes 400 g bloubessies vars tiemie en bloubessies vir garnering Vir die kors en krummellaag 250 g amandelmeel 2 e rou heuning 1 e water 1 t sout 1...
frittata resep

Ontbyt-frittata

15 min. + gaarmaak 20 min. 6 mense BESTANDDELE Hoendermengsel 1 e olyfolie 1 medium rooi slaai-ui, opgekap 2 hoenderborsies, in blokkies 1 e rou heuning 1 t gerookte paprika 1 t droë pietersielie ½ t Oryx-sout 50 g baba...
piesang muffins

Piesangmuffins

10 min. + baktyd 25-30 min. 12 muffins BESTANDDELE 2 blikkies keker-ertjies, gedreineer en afgespoel 6-7 medium ryp piesangs, fyngedruk met ’n vurk 6 e rou heuning 2 t woestynsout 100 g amandelneutbotter 2 t vanillageursel 3 t...
biltong in marinade

Gekonfijte biltong (Biltong in marinade)

5 min. + gaarmaak 15-20 min. 4-6 mense BESTANDDELE 300 g ekstra maer, klam biltong Vir die marinade 2 e karamelgeursel 3 e olyfolie 3 e rou heuning 2 e water 1 t woestynsout ½ t kaneel ¼ t rooipeper 100...
King Price
TravelRite

Bekendes