Sondag, September 15, 2019

Gestoomde blomkool

5 min. + gaarmaak 15–20 min. BESTANDDELE 1 heel blomkool 1 heel blomkool 1 e rou heuning ½ t borrie ½ t paprika ½ t woestyn- of pienk sout ¼ t growwe swartpeper 1 e origanum METODE 1 Spoel die...
video

Cannellini-boneslaai met pimento-rissie

10 min. + gaarmaak 15 min. 4 mense BESTANDDELE 100 g jong aspersies olyfolie sout en growwe swartpeper 1 medium rooi-ui, gekap 1 groot pimento-rissie, gekap (of ’n rooi soetrissie) 50 g amandelvlokkies 1 t vars knoffel, opgehoop 2...
video

Krummelstokvis met knoffel en suurlemoen

10 min. + gaarmaak 30 min. 4–5 mense BESTANDDELE 800 g gevriesde stokvisfilette Vir die krummels 60 g amandelmeel 1 t knoffelvlokkies 1 t uiepoeier 1 t woestyn- of pienk sout 1 t droë basiliekruid 2 t droë pietersielie 1...
video

Tamari-en-Peppadew™ -maalvleis

5 min. + gaarmaak 15 min. 4–5 mense BESTANDDELE 1 e olyfolie 3 sprietuie, opgekap (insluitend die blare) 700 g ekstra maer maalvleis 400 g groenbone 2 t woestyn- of pienk sout 2 t origanum 2 e paprika,...
video

Sjokoladeplaatkoekies

10 min. + gaarmaak 10 min. 4 plaatkoekies BESTANDDELE 280 ml eierwit (ongeveer 8 eierwitte) of 4 heel eiers 2 e fyngemaalde vlassaad, opgehoop (ook bekend as vlasblommeel) 1 e amandelmeel, opgehoop 1 e kakao,...

Pizza-hoender

20-30 min. + baktyd 15 min. 4-6 mense BESTANDDELE 6 hoenderborsies 50 g tamatiepasta 150 g babaspinasie in warm water geweek tot sag 30 g amandelmeel om bakplaat voor te berei en om laaste oor...

Rosyntjie-en-roosmarynvolstruissteak

5 min. + gaarmaak 15 min. BESTANDDELE 3-4 mense 1 e olyfolie 750 g volstruissteaks of -filette 1 t olyfolie 2 rooi slaai-uie, opgekap Marinade 4 e olyfolie 4 e rou heuning sap van 1 lemmetjie 2 t vanieljegeursel 2 handevol...

Gebak met poedingperskes en bloubessies

15 min. + baktyd 25-30 min. 1 groot gebak BESTANDDELE 6 poedingperskes 400 g bloubessies vars tiemie en bloubessies vir garnering Vir die kors en krummellaag 250 g amandelmeel 2 e rou heuning 1 e water 1 t sout 1...

Koejawelgebak

10 min. + baktyd 25 min. 6 mense BESTANDDELE 9 ryp koejawels 1 e olyfolie fyn kaneel vir bo-oor sprinkel 6 groot eiers 2 e vanieljegeursel 2 e rou heuning 1 t sout 100 g amandelmeel 6 Ryvitas, gekrummel ½...

Ontbytkoekies met rooibosbessies en vye

15 min. + baktyd 20 min. 12-15 koekies BESTANDDELE 300 g amandelmeel 50 g amandelskaafsels 50 g pampoenpitte 50 g sesamsaad 100 g gedroogde vye 1 t fyn kaneel 1 t sout 200 g amandelneutbotter 2 t vanieljegeursel 5 e rou...

Bekendes